Só staal die C­hee­tahs hul­self vir Ki­wi­or­kaan

Beeld - - Sport - O­wen Kock

Die C­hee­tahs ver­wag hul mees fi­sie­ke wed­stryd van die jaar wan­neer hul­le die Hur­ri­ca­nes mô­re in Wel­ling­ton pak.

Daar­om is ses ver­an­de­rin­ge ge­maak aan hul agt­tal, wat ’n po­si­si­o­ne­le skuif in­sluit.

Met E­land­ré Hug­gett op ha­ker sal ’n heel nu­we C­hee­tahs-voor­ry mô­re in die “Koek­blik” op­draf. Hug­gett het in die vo­ri­ge wed­stryd teen die Blu­es as plaas­ver­van­ger uit­ge­blink. Ox N­che en Ara­nos Coet­zee is die nu­we stut­te saam met hom in die voor­ry.

Carl Weg­ner skuif van vier- na vyfslot, ter­wyl Ar­mandt Kos­ter die nom­mer 4-trui in die plek van Fran­cois Uys dra. Die flank U­zair Cas­siem is te­rug in die be­gin­span ten kos­te van Niell Jor­daan, wat bank toe skuif.

Die twee los­voor­spe­lers Ou­pa Mo­ho­je en Hen­co Ven­ter is die e­nig­ste spe­lers in die agt­tal wat hul plek­ke be­hou het.

“Dit gaan oor die teen­stan­ders en die span word daar­vol­gens aan­ge­pas,” het Fran­co S­mith, die af­rig­ter, dié skui­we ver­dui­de­lik.

“Dit gaan ’n fi­sie­ke stryd wees en dit is be­lang­rik dat se­ke­re spe­lers in die be­gin­span is. Dit is be­lang­rik dat Ox be­gin, dit is be­lang­rik dat ons fi­sie­ke slot­te op die veld moet hê en dit is be­lang­rik dat ’n spe­ler soos U­zair sy ver­troue te­rug­kry.”

Ag­ter word Wil­li­am S­mall-S­mith deur C­lin­ton Swart ver­vang. Op skrum­ska­kel ruil S­haun Ven­ter weer plek­ke met Ti­an Mey­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.