S­chu­mi se kin­ders tei­ken van af­per­sing

Beeld - - Sport -

’n Af­per­ser het ver­le­de jaar ge­dreig om die For­mu­le Een­le­gen­de Mi­cha­el S­chu­ma­cher se kin­ders, Mick (18) en Gi­na­Ma­ria (20), leed aan te doen in­dien ’n be­drag van €900 000 (so­wat R13,5 mil­joen) nie aan hom be­taal word nie.

Die man, wie se naam nie be­kend ge­maak mag word nie, is deur ’n Duit­se hof be­veel om psi­gi­a­trie­se be­han­de­ling te on­der­gaan, be­rig Sport24.

Hy is ook op­ge­skor­te tronk­straf, ’n boe­te van €4 500 en 50 uur ge­meen­skaps­diens op­ge­lê.

Lui­dens ’n be­rig in die Dai­ly Mail het die 25­ja­ri­ge man in Fe­bru­a­rie 2016 die be­drag ge­ëis in ’n e­pos aan S­chu­ma­cher se vrou, Co­rin­na.

“In­dien die geld ons nie teen 31 Maart 2016 be­reik nie, sal jou kin­ders op die een of an­der ma­nier on­ge­luk­kig wees,” het die af­per­ser ge­skryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.