Pa­ki­stan se Na­waz ge­skors oor stil­swye

Beeld - - Sport -

Die veel­sy­di­ge Pa­kistan­se krie­ket­spe­ler Mo­ham­mad Na­waz is vir twee maan­de ge­skors na­dat hy ver­suim het om be­kend te maak dat hy ge­na­der is om aan kor­rup­sie deel te neem. Na­waz (23), wat drie toet­se, ne­ge een­dag­wed­stry­de en vyf T20­krag­me­tings vir Pa­ki­stan ge­speel het, het skuld be­ken en is met so­wat R25 600 be­boet, sê die Pa­kistan­se K­rie­ket­raad (PCB).

Na­waz se s­kor­sing geld van 16 Mei, maar hy kan ná ’n maand te­rug­keer in­dien hy aan se­ke­re ver­eis­tes vol­doen, sê die PCB.

“Na­waz se kon­trak met die PCB is vir die tyd­perk van sy s­kor­sing op­ge­skort en hy sal ook nie ’n nu­we kon­trak aan­ge­bied word nie,” sê die PCB.

Die PCB pro­beer vas­stel of ’n in­ter­na­si­o­na­le sin­di­kaat pro­beer het om vroe­ër van­jaar T20­wed­stry­de in die Pa­kistan­se Su­per­liga­reeks in Du­bai te knoei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.