Voor­ry­ys­ters moet Leeus se vuur stook

Beeld - - Beeld Sport - Chris­to Bu­ch­ner

Die Leeus het hul voor­slag-voor­ry na­der ge­hark vir mô­re se Su­per­stryd op El­lis­park teen die Bul­le. Die Jo­han­nes­bur­gers ver­wag ’n fi­sie­ke aan­slag van hul buur­man oor­kant die Juk­skei­ri­vier en het daar­om be­sluit om met hul bes­te voor­ry te be­gin.

Die in­slui­ting van Jacques van Rooy­en, Mal­colm Marx en Ru­an D­rey­er ten kos­te van Cor­né Fou­rie, Rob­bie Coet­zee en Jo­han­nes Jon­ker is die e­nig­ste ver­an­de­rin­ge aan die span wat ver­le­de week teen die Brum­bies in Can­ber­ra be­gin het.

Die af­rig­ting­span het ook die ver­soe­king weer­staan om die S­pring­bok­vleu­el Ru­an Com­brinck in die groep te be­trek.

Johan Ac­ker­mann, die Leeus se hoof­af­rig­ter, sê hy het ver­le­de Son­dag se Su­perS­port-wed­stryd in die Bill Jar­di­ne­sta­di­on teen die Val­ke by­ge­woon, en dat Com­brinck nie reg­tig ge­noeg vir die Goue Leeus ge­doen het om sy in­slui­ting in die groep te reg­ver­dig nie.

“Hy het nog werk om te doen, maar kry hier­die na­week weer speel­kans in die voor­wed­stryd. Hy is ’n spe­si­a­le spe­ler en kan dalk die daar­op­vol­gen­de week oor­weeg word,” sê Ac­ker­mann.

Hy sê ook dat hy graag die spe­lers wil be­loon wat op die toer na Aus­tra­lië was en daar hul kant ge­bring het.

Die flank Ja­co K­riel se be­se­ring kan ook teen aan­staan­de week be­ter wees, so­dat hy ook weer oor­weeg kan word. ■ Faf se blaf op El­lis­park is in­tus­sen kaf­ge­draf.

Die blon­de­kop-ter­ri­ër Faf de K­lerk het sy na­el­string met die Leeus ge­knip en sal nes sy af­rig­ter, Ac­ker­mann, ná die Su­per­reeks En­ge­land toe ver­huis.

De K­lerk sluit hom ná die Su­per­reeks by die Sa­le S­harks aan en het daar­mee ook sy rug op S­pring­bok­rug­by ge­keer.

Hy het gis­ter by die aan­kon­di­ging van sy skuif ge­sê die feit dat hy oor die hoof ge­sien is vir die laas­te twee S­pring­bok-oe­fen­kam­pe het niks met sy be­sluit te doen ge­had nie. Dit blyk die fi­nan­si­ë­le aan­bod wat hy ont­vang het, was só aan­lok­lik dat hy nie kon nee sê nie.

Ru­dolf S­tra­eu­li, die uit­voe­ren­de hoof van die Leeus, het er­ken De K­lerk se nu­we kon­trak is van só ’n aard dat die Leeus nie na­by daar­aan kon kom om ’n teen­aan­bod te maak nie.

Toe De K­lerk ge­vra is of on­lang­se be­rig­te in die kol is dat hy oor die vol­gen­de drie jaar R21 mil­joen sal ver­dien, het hy ge­glim­lag en ge­sê: “Dit is da­rem nie heel­te­mal so­veel nie.” Hy het eg­ter nie te oor­tui­gend ge­klink nie.

De K­lerk het wel be­ves­tig dat hy glad nie deur Al­lis­ter Coet­zee, die Bok-af­rig­ter, ge­kon­tak is in die he­le pro­ses met sy skuif En­ge­land toe nie.

■ Leeus: An­dries Coet­zee, Syl­vi­an Ma­hu­za, Li­o­nel Ma­poe. Ha­rold Vor­ster, Court­nall S­ko­san, El­ton Jan­tjies, Ross Cron­jé, War­ren W­hi­te­ley (k), Ru­an Ac­ker­mann, K­wag­ga S­mith, Fran­co Mos­tert, An­dries Fer­rei­ra, Ru­an D­rey­er, Mal­colm Marx, Jacques van Rooy­en. PLAASVERVANGERS: Ak­ker van der Mer­we, Cor­né Fou­rie, Jo­han­nes Jon­ker, Lou­rens Eras­mus, Cy­le B­rink, Faf de K­lerk, Jacques Nel, An­tho­ny Vol­mink.

Faf de K­lerk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.