Kru­ger­wild­tuin maan oor ma­la­ria

Beeld - - Nuus - Ü­gen Vos

San­par­ke maan be­soe­kers om voor­sorg­maat­re­ëls teen ma­la­ria te tref voor­dat hul­le Kru­ger­wild­tuin toe gaan.

Wil­li­am Ma­ba­sa, San­par­ke se waar­ne­men­de kom­mu­ni­ka­sie­hoof, sê die wild­tuin word as ’n la­e­ri­si­ko-ge­bied ge­klas­si­fi­seer, maar die siek­te kom wel daar voor.

Van­weë die swaar re­ën­val van­jaar is daar baie wa­ter­poe­le waar ma­la­ri­a­mus­kie­te broei.

Ge­val­le van ma­la­ria is ver­al in die noor­de­li­ke de­le van die park aan­ge­meld.

Ma­ba­sa sê hon­der­de men­se in ver­skeie pro­vin­sies het die laas­te tyd ma­la­ria op­ge­doen, al is dit am­per win­ter.

“Die wild­tuin se be­stuur wil be­soe­kers dus aan­raai om in oor­leg met hul me­die­se dok­ter die no­di­ge voor­sorg­maat­re­ëls te tref, soos om voor­ko­men­de mid­dels te ge­bruik.”

Be­soe­kers kan die kans dat hul­le ma­la­ria op­doen aan­sien­lik ver­klein in­dien hul­le in­se­kweer­ders op die vel spuit, ven­sters en deu­re toe hou en in­sek­do­ders in hul bly­plek spuit, sê Ma­ba­sa.

“Ma­la­ria kan e­ni­ge tyd van die jaar op­ge­doen word, maar die ma­la­ri­a­sei­soen in Suid-A­fri­ka word ge­woon­lik as tus­sen Ok­to­ber en A­pril be­skou, met die groot­ste ri­si­ko in Maart en A­pril.

“Dit lyk eg­ter of die si­tu­a­sie van­jaar ef­fens an­ders is.”

Daar is al­tyd dok­ters by S­ku­ku­za, die hoof­kamp van die Kru­ger­wild­tuin, be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.