S­te­ve vaar uit

Beeld - - Nuus -

S­te­ve Hof­meyr het op Fa­ce­book teen Bosch se ver­sko­ning uit­ge­vaar.

In ’n pla­sing oor van­dag se ge­denk­diens van die Kerk­straat­bom in P­re­to­ria, waar­in 19 men­se in 1983 dood is, skryf hy: “Bou­wer, die se­kon­de wat jy vir é­nig­iets om ver­sko­ning vra, er­ken jy skuld daar­voor en móét jy jou mo­tor­sleu­tels, jou huis, jou in­kom­ste, jou taal en jou kin­ders se toe­koms sum­mier oor­han­dig, of er­ken dat jy ’n jam­mer­li­ke hui­ge­laar is. Lief­de wen, ja, maar moe­nie lief­de se ou­li­ke nig­gie af­skryf nie. Haar naam is Re­a­li­teit . . .

“Uit­ein­de­lik sal jy mô­re­og­gend sien hoe dit is: Nie ’n en­ke­le swart lei­er sal om ver­sko­ning vra vir die Kerk­straat­bom se bloed­bad nie.”

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.