Wes­Kaap se ma­trieks ‘bes­te’

Beeld - - Nuus - Die nu­we in­klu­sie­we­kri­te­ri­as­laag­sy­fer is soos volg:

woord op ’n par­le­men­tê­re vraag van die DA.

Mots­hek­ga het ge­sê die de­par­te­ment van ba­sie­se on­der­wys ge­bruik nou ’n nu­we for­maat, wat in­klu­sie­we kri­te­ria ge­noem word, om die ma­triek­slaag­sy­fer aan te dui.

“Die nu­we in­lig­ting toon dat die Vry­staat nie die top­pres­te­ren­de pro­vin­sie was soos wat die mi­nis­ter en Ta­te Mak­goe, Vry­staat­se LUR vir on­der­wys, be­weer het nie.

“Die top­pres­te­ren­de pro­vin­sie was eint­lik die DA-be­heer­de Wes-Kaap,” het Ga­vin Da­vis, DA-LP en -woord­voer­der oor on­der­wys, gis­ter in ’n ver­kla­ring ge­sê. ) Wes-Kaap: 60,7% ) Vry­staat: 59,4% ) Gau­teng: 57,9% ) Noord­wes: 53,8% ) M­pu­ma­lan­ga: 51,1% ) Noord-Kaap: 50,7% ) K­waZu­lu-Na­tal: 46,1% ) Lim­po­po: 44,1% ) Oos-Kaap: 40,5% ) Na­si­o­naal: 49,4%

“Die Wes-Kaap het ook die hoog­ste slaag­sy­fer vir wis­kun­de en ge­tal on­der­skei­dings en leer­lin­ge wat u­ni­ver­si­teits­vry­stel­ling ge­kry het. Die Wes-Kaap het ook die hoog­ste deur­voer­sy­fer,” sê Da­vis.

Die deur­voer­sy­fer is die ge­tal leer­lin­ge wat hul skool­loop­baan suk­ses­vol van gr. 10 af vol­tooi het. Dit gee ook ’n aan­dui­ding van hoe­veel leer­lin­ge die skool ver­laat of ag­ter­ge­hou word.

“Daar kan in­der­daad ge­val­le wees waar ’n hoë slaag­sy­fer be­haal word wan­neer die swak­ker leer­lin­ge doel­be­wus te­rug­ge­hou of aan­ge­moe­dig word om die skool te ver­laat,” sê Da­vis.

Daar is ge­noeg re­de om te glo dat die Vry­staat se hoë slaag­sy­fer in 2016 toe­ge­skryf kan word aan die klein ge­tal leer­lin­ge wat hul skool­loop­baan vol­tooi het, sê Da­vis.

“Nou­dat ons die in­klu­sie­we stel­sel ge­bruik, kan ons die­ge­ne uit­lig (skool­hoof­de, on­der­wys- amp­te­na­re en po­li­ti­ci) wat pro­beer om met die stel­sel te speel. Net ’n vol­le on­der­soek sal eg­ter die skul­di­ges kry so­dat hul­le tot ver­ant­woor­ding ge­roep kan word.

“Daar moet daar­op ge­fo­kus word om on­der­wys te ver­be­ter, nie om die slaag­sy­fers kuns­ma­tig te ver­be­ter nie.”

Deb­bie S­chä­fer, Wes-Kaap­se LUR vir on­der­wys, het die nuus ver­wel­kom en be­na­druk dat dit ’n toon­beeld van die de­par­te­ment se goeie be­heer­stel­sels is en dat daar nie net na die top­po­si­sie ge­streef word nie.

Die de­par­te­ment van ba­sie­se on­der­wys het nie op die DA se uit­la­tings ge­re­a­geer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.