Die aan­loop

Beeld - - Nuus -

Ra­mahlaha het al voor­heen klag­te in ver­band met kor­rup­sie en regs­ver­y­de­ling teen Nt­le­me­za in­ge­dien.

Hy be­weer ’n saak­dos­sier teen ’n polisielid in Lim­po­po het ge­heim­sin­nig ver­dwyn.

Dié polisielid het na be­we­ring ’n ver­hou­ding met Nt­le­me­za se an­der dog­ter, A­man­da, ge­had, het Mail & Gu­ar­di­an in 2015 be­rig.

Nt­le­me­za het die aan­ty­gings ten sterk­ste ont­ken. ’n Paar maan­de na­dat die dos­sier ge­o­pen is, is Ra­mahlaha ge­skors.

Die on­af­hank­li­ke on­der­soe­ker Paul O’Sul­li­van voer aan Ra­mahlaha is ge­skors na­dat ’n be­rig oor die dos­sier in die me­dia ver­skyn het. Die po­li­sie het Ra­mahlaha daar­van be­skul­dig dat hy met die me­dia daar­oor ge­praat het.

O’Sul­li­van er­ken dat dit hy­self is wat in­lig­ting oor die dos­sier aan die me­dia laat lek het. “Ek is skul­dig daar­aan dat ek hier­die kor­rup­te po­li­sie­le­de in die me­dia bloot­ge­lê het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.