Sy lus om by S­pur te eet is net weg

Beeld - - Nuus - Han­nes Kru­ger

Die vak­bond Solidariteit is nie ’n “groot voor­stan­der” van die boi­kot teen S­pur nie, maar meen S­pur “hoef nie po­li­ties kor­rek te ge­wees het nie”.

Solidariteit het S­pur ook ge­na­der om in hul pu­bli­ka­sies te ad­ver­teer in die lig van “die kri­tiek teen hul­le die af­ge­lo­pe tyd”.

Dr. Dirk Her­mann, be­dryfs­hoof van Solidariteit, sê hy boi­kot S­pur nie; hy het “bloot sy lus ver­loor om daar te eet”.

“Ras­sis­me word baie sub­jek­tief han­teer oor die land heen. Dit gaan hier oor die gro­ter ge­sprek en nie die fy­ner be­son­der­he­de van die voor­val by S­pur nie.”

Hy meen S­pur het “al­les on­ge­loof­lik swak han­teer”.

“Hul o­pen­ba­re be­trek­kin­ge was swak. Hul­le het kant ge­kies. Hul­le het men­se met woe­de in hul­le ver­vreem. Wit men­se word kon­stant ge­boe­lie. S­pur ver­staan nie die woe­de nie.”

Vol­gens Mark Far­rel­ly, be­dryfs­hoof van die S­pur-groep, vind hy dit vreemd dat Her­mann so ’n “oor­haas­ti­ge” oor­deel vel.

“Hy het nie toe­gang tot die vol­le­di­ge vi­de­o­ma­te­ri­aal wat nie in die o­pen­baar is nie. Dit is nie o­pen­baar ge­maak nie om­dat die i­den­ti­teit en vei­lig­heid van kin­ders be­skerm moet word.

“Ons nooi hom om na die vi­deo by ons kan­to­re te kom kyk.”

Far­rel­ly het be­ves­tig Solidariteit het die S­pur-groep ge­na­der vir ’n be­mar­kings­veld­tog teen be­ta­ling.

Her­mann het daar­oor ge­sê: “Die doel daar­van is om vir S­pur te sê dat daar ’n plat­form vir hul­le is om die saak reg te stel. Hul­le sal op ons plat­forms er­ken­ning kan gee aan ge­voe­lens en om ver­sko­ning vra aan men­se wat hul han­te­ring van die saak aan­stoot­lik ge­vind het.”

Dr. Dirk Her­mann

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.