SMS’e

Beeld - - Kommentaar - – Ka­ren, P­re­to­ria – JPT, Mid­del­burg – Mo­ni­ka, P­re­to­ria – Gert, P­re­to­ria – Pi­ne – Hen­da, Brak­pan – A. de Beer, P­re­to­ria – Ni­co van Log­ge­ren­berg, Mey­er­ton – BJ – Mos­sie, Ko­ma­ti­poort – Lie­we Ou­ma – Piet Els, Roo­de­poort – Ma­ri­us Gil­fil­lan, Lou­is T­ri­chardt – R

VMy dog­ter het deel­ge­neem aan die ser­rie. Geen jong man het die reg om vies­li­ke goed vir mei­sies te skryf nie. Dis reg om op te tree, UP. Die kin­ders het wel hard ge­oe­fen en dit nou vir niks.

VTuks, dis nou die ba­ba saam met die bad­wa­ter uit­gooi om die ser­rie te staak. Skors net daar­die var­ke per­ma­nent uit al­le u­ni­ver­si­tei­te.

VDie sim­pel stu­den­te met hoed­jies en plak­ka­te is plein­weg plat­vloers. Kry hul ma’s en sus­ters vrees­lik jam­mer. Skors hul­le.

VIs die UP­stu­dent wat op ’n groen­bord ge­skryf het: “A­fri­kaans is sh*t!” ook ge­skors? Of dalk nie, Tuks?

VWas in die 1960’s ’n stu­dent op NKP en Tuks. Ons ser­rie­kom­pe­ti­sie het be­kend ge­staan as Lief­nooi­en­tjie. Ons het te al­le tye die as­ters soos die prag­ti­ge jong da­mes be­han­del wat hul­le was. Sul­ke vies­li­ke ge­drag is be­slis nie deel van stu­den­te­le­we nie!

VLou­i­se Fer­rei­ra se ar­ti­kel oor G­re­tha Wi­id in van 18 Mei het be­trek­king. Sy het nou wel me. Wi­id goed by­ge­kom – dan­kie daar­voor! – maar om men­se van Brak­pan as “kôm­min” te ti­peer, maak Lou­i­se nie ’n veel be­ter per­soon as Wi­id nie.

VIn Lou­i­se Fer­rei­ra se ar­ti­kel “Kri­tiek ver­sus be­le­di­gings” praat sy van ad ho­mi­nem­be­le­di­gings oor G­re­ta Wi­id. As jy na ’n vrou ver­wys, is dit ad fe­mi­nem­be­le­di­gings.

VK­nap ge­daan, Lou­i­se Fer­rei­ra.

VVVVVVVBul­le wen die Leeus van­dag. Pres. Ja­cob Zu­ma kyk se­ker want hy en At Kos­ter is pre­sies die­self­de. Vee hul­le af aan al­les.

Pa­trick Lam­bie, hou op rug­by speel. Jou ge­sond­heid is tog baie meer werd.

Los as­se­blief die de­ba­kel van die S­pur­boi­kot. Dit is ver­by en dié wat seuns het, weet S­pur is die groot­ste borg van sko­le­rug­by. Kom ons on­der­steun hul­le.

Die man moet in die me­dia om ver­sko­ning ge­vra word en te­rug­ver­wel­kom word by e­ni­ge S­pur van sy keu­se. Tot dan bly ek en dui­sen­de an­der S­pur­boi­kot­ters. S­pur se kos is nie lek­ker nie. Het ’n stel af­ge­trap.

S­pur is eg A­fri­ka­na en tel­kens ’n wins­koop. Sal ons ou vol­kie nou werk­lik ont­spoor oor een hob­bel in die pad?

VAd­junk­mi­nis­ter An­dries Nel sê amp­te­na­re wat aan be­drog en kor­rup­sie skul­dig is moet vir tien jaar ver­bied word om ’n o­pen­ba­re pos te be­klee. Wat van tien jaar tronk­straf?

VP­res. Ja­cob Zu­ma se woor­de oor vroue­ en kin­der­moord is leeg, want plaas­moor­de kry nie die­self­de “sim­pa­tie” nie. Want daar is geen po­li­tie­ke munt daar­uit te slaan nie.

VVol­gens Hen­ri van B­re­da se eie weer­ga­we be­hoort sy vin­ger­af­druk­ke op die byl te ge­wees het, want hy het die byl af­ge­vat en ge­gooi.

VGM ont­trek: Wat van my O­pel – is hy nou ook weg?

VIs die man wat so ewe op die fo­to saam met die t­wee B­lits­bok­ke pryk nie dalk ’n Tom Crui­se­“look­a­li­ke” nie? Hy lyk hoe­ka na die hoof­seun van die skool hier na­by.

VKan TJ van as­se­blief tog net sy neus gaan blaas.

Hen­ri van B­re­da

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.