Wen met: Waar is ons?

Beeld - - Jou Dag - Lei­dra­de:

1. Hier­die see­fort is ge­noem na hul ont­wer­per, Guy Maun­sell. 2. Dit word aan­ge­tref in die Noord­see en moes En­ge­land teen die Na­zi’s ty­dens die Twee­de Wê­reld­oor­log be­skerm. As jy kan raai waar ons ons be­vind, SMS die ant­woord na 35986 voor Maan­dag om 12:00. Be­gin jou SMS met “Waar”, ge­volg deur jou ant­woord, naam en van. ’n SMS kos R1,50. Een kor­rek­te in­skry­wing bring dié le­ser R100 in die sak.

Wen met: Wie het ge­sê?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.