Ei­land­be­derf vir 2de wit­te­brood

Beeld - - Bruide -

Die LUX* Grand Gau­be­va­kan­sie­oord is na­by die stil vis­sers­dor­pie Grand Gau­be aan die noord­kus van Mau­ri­ti­us ge­leë.

Dié ho­tel bied die ont­span­ne rus­tig­heid eie aan ’n ei­land­weg­breek. Dans by een van ver­skeie re­stau­ran­te of kroeë saam met plaas­li­ke mu­si­kan­te en dan­sers. Of be­leef ’n dag­reis om die ei­land en ge­niet die nag­le­we van Grand Baie of die be­si­ge mark­te van Good­lands. ) LUX* Re­sorts & Ho­tels borg die wen­bruid met vyf nag­te vir t­wee in die Bel­le Ma­re­va­kan­sie­oord. Dit sluit bed en ont­byt in. Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed­en­ont­byt­ver­blyf vir t­wee in die Grand Gau­be­oord. Die bruid in die der­de plek ont­vang bed­en­ont­byt­ver­blyf vir vyf nag­te vir t­wee in die Ta­mas­sa­oord. ) Be­soek lux­re­sorts.com of fa­ce­book.com/lux­re­sorts, s­ka­kel 011 234 6524 of s­tuur e­pos na in­fo­sa@lux­re­sorts.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.