Fo­re­ver be­to­we­rend, ro­man­ties

Beeld - - Bruide -

On­ge­rep­te Bos­veld, skou­spel­ag­ti­ge berg­pie­ke, spro­kies­ag­ti­ge wou­de . . . dit is maar net ’n hand­jie­vol van die be­to­we­ren­de land­skap­pe wat jy by Fo­re­ver Re­sorts, Lod­ges, Ho­tels & Retre­ats sal raak­loop.

Fo­re­ver se trou­ en va­kan­sie­be­stem­mings is trots Suid­A­fri­kaans, en lê wyd en syd oor die ver­skeie pro­vin­sies uit­ge­sprei – tot in die mees ver­steek­te en ro­man­tie­se hoe­kies van die land. El­ke ve­nue spreek van ’n u­nie­ke sjar­me wat on­mid­del­lik jou hart sal s­teel en jou oë laat skit­ter – net soos die dag toe jou aan­staan­de sy knie ge­buig het om die groot vraag te vra.

El­ke Fo­re­ver­oord het ’n toe­ge­wy­de s­pan ko­ör­di­neer­ders en trou­ken­ners wat jou met el­ke be­sluit en de­tail sal on­der­steun – van­af die be­plan­nings­fa­se tot by die groot dag self.

Ons spy­se­niers ge­bruik s­legs die vars­ste be­stand­de­le van die hoog­ste ge­hal­te, en hul smul­lek­ker kos­skep­pings is ge­waar­borg om ’n glim­lag op el­ke gas se ge­sig te sit.

Be­spreek van­dag nog jou droom­trou­be­stem­ming en laat Fo­re­ver jou trou­dag in ’n spro­kies­ver­haal om­skep! ) Fo­re­ver Re­sorts gee ’n va­kan­sie­pak­ket van R2 500 aan elk van die maand­wen­ners.

Ty­dens die ga­la­ge­leent­heid gee hul­le aan die wen­ner ’n R10 000­va­kan­sie­pak­ket, ’n R7 000­pak­ket aan die bruid in die twee­de plek en ’n R5 000­pak­ket aan die bruid in die der­de plek.

Dan gee hul­le ook ’n R5 000­pak­ket vir ’n le­ser wat vir hul guns­te­ling­bruid stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.