Air Mau­ri­ti­us ge­sant vir ei­land

Beeld - - Bruide -

Mau­ri­ti­us se na­si­o­na­le lug­diens, Air Mau­ri­ti­us, is ’n am­bas­sa­deur vir dié ei­land­na­sie. Van die oom­blik wat pas­sa­siers op een van hul vlieg­tuie klim, be­gin hul­le die warm­te en gas­vry­heid van die prag­ti­ge Mau­ri­ti­us ge­niet.

Die heer­li­ke maal­tye wat pas­sa­siers aan boord van ’n Air Mau­ri­ti­us­vlug kan ge­niet, weer­spie­ël die ryk ku­li­nê­re er­fe­nis van die Mas­ca­re­ne­ei­lan­de, ver­meng met die fi­nes­se van Fran­se kook­kuns.

Air Mau­ri­ti­us is be­kend vir hul ho­ë­ge­hal­te­diens en die spe­si­a­le aan­dag wat hul­le aan pas­sa­siers gee, waar­voor hul­le al ver­skeie in­ter­na­si­o­na­le pry­se ont­vang het.

Me­de­din­gen­de pry­se is be­skik­baar vir hul e­ko­no­mie­se en be­sig­heids­klas­vlug­te en brui­de kry 20%­af­slag as hul­le deel is van Air Mau­ri­ti­us se Tra­vel S­mart­pro­gram. Dié suk­ses­vol­le pro­gram se doel is om meer Suid­A­fri­ka­ners te lok na hier­die tro­pie­se pa­ra­dys ty­dens die koe­ler sei­soe­ne met ’n reeks waar­de­toe­ge­voeg­de voor­de­le.

Pas­sa­siers mag elk t­wee stuk­ke ba­ga­sie (2 x 23 kg in e­ko­no­mie­se en 2 x 32 kg in be­sig­heids­klas) op al­le in­ter­na­si­o­na­le vlug­te van Air Mau­ri­ti­us saam­neem. Spe­si­a­le re­ë­lings kan ge­tref word om trou­rok­ke met ek­stra sorg te ver­voer.

Air Mau­ri­ti­us ver­voer jaar­liks 1,4 mil­joen pas­sa­siers, baie van hul­le pas­ge­trou­de paar­tjies. Dié lug­diens se uit­ste­ken­de teg­nie­se en vei­lig­heids­ge­skie­de­nis ge­tuig van hul streng vei­lig­heid­stan­daar­de.

Vir meer in­lig­ting, be­soek air­mau­ri­ti­us.com of s­ka­kel 011 601 3900. ) Air Mau­ri­ti­us borg die wen­bruid en die t­wee naas­wen­ners en hul we­der­helf­tes se vlug­te na Mau­ri­ti­us.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.