A­von­tuur wag met Le­gend

Beeld - - Bruide -

Die Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group is be­kend vir die le­gen­da­rie­se on­der­vin­dings wat be­soe­kers by hul ho­tel­le, oor­de en sa­fa­ri-lod­ges in Sui­der-A­fri­ka kan be­leef.

Ta­kel die be­roem­de Ex­tre­me 19th-gholf­put­jie, be­sig­tig die Groot Vyf in die Wa­ter­ber­ge, of ge­niet ’n Mo­sam­biek­se va­kan­sie.

Die Le­gend-por­te­feul­je wil rei­si­gers bloot­stel aan on­ge­loof­li­ke a­von­tu­re in A­fri­ka, waar le­wens­lan­ge her­in­ne­rin­ge op­ge­bou word.

Drie van die groep se pro­duk­te het oor die ja­re be­kend ge­word as ge­wil­de be­stem­mings vir die mees be­son­der­se trou­es. Le­gend Golf & Sa­fa­ri Re­sort, En­ta­be­ni Sa­fa­ri Con­ser­van­cy en Ze­bra Coun­try Lod­ge bied al­mal tal­le op­sies aan wat die se­re­mo­nie en ont­haal be­tref.

Ver­der bied die Le­gend­groep tal­le ro­man­tie­se wit­te­brood­be­stem­mings vir daar­die per­fek­te strand- of Bos­veld-weg­breek van ’n leef­tyd.

Vir meer in­lig­ting be­soek le­gend­hos­pi­ta­li­ty.co.za of kon­tak hul­le vir ’n kwo­ta­sie of spe­si­a­le pak­ket by re­ser­va­ti­ons@le­gend­lod­ges.co.za of s­ka­kel 012 443 6700. ) Die Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group gee 15 va­kan­sie­pak­ket­te weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.