Trou in die sko­ne Bos­veld

Beeld - - Bruide -

Droom jy van ’n bui­te­lug­troue in die skoon­heid van die Bos­veld? ’n Ont­haal on­der die ster­re­he­mel en ’n fa­si­li­teit waar al jou gas­te die he­le na­week saam kan kui­er? Dan is Mo­na­te Ga­me Lod­ge die ant­woord. Dié vier­ster­lod­ge is ge­leë in Lim­po­po, so­wat 160 km van­af Cen­tu­ri­on, op ’n wild­plaas van by­kans 2 000 ha. Die lod­ge is be­kend vir trou­es on­der die in­druk­wek­ken­de rooi rots­vy of im­po­san­te ma­roe­la­boom. Met ver­blyf vir 80 gas­te (wat deel) van­af 1 Au­gus­tus is dit die i­de­a­le be­stem­ming vir ’n na­week­troue. Swem­bad­dens, bor­rel­bad­dens, ’n mi­ni­gholf­baan en op­si­o­ne­le spa­be­han­de­lings hou gas­te be­sig ter­wyl die bruids­paar ge­reed­maak. Tal­le spys­kaar­top­sies is be­skik­baar, en die trou­ko­ör­di­neer­der sal die paar­tjie by­staan met an­der ver­skaf­fers wat be­no­dig mag word. ’n Kom­pli­men­tê­re wit­te­brood­sui­te word in­ge­sluit by die pak­ket.

S­tuur e­pos na wed­dings@mo­na­te­lod­ge.com vir meer in­lig­ting. ) Die wen­bruid kry t­wee nag­te vir t­wee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid ter waar­de van R18 000. Dit sluit wil­drit­te en al­le maal­tye in. ) Die naas­wen­ner kry t­wee nag­te vir t­wee men­se in die wit­te­brood­sui­te ter waar­de van R8 800. ) Die bruid in die der­de plek kry t­wee nag­te vir t­wee men­se in ’n luuk­se ka­mer, ter waar­de van R8 800. Wil­drit­te en e­tes is in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek. Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit. ) Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of s­ka­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.