Die san­ge­res C­har­li­ze Berg vertel hoe sy en haar ge­sin ja­re lank oor die moont­lik­heid van ’n eie werk­lik­heids­reeks droom na­dat hul­le na die A­me­ri­kaan­se reeks Kee­ping up with the Kar­dashi­ans ge­kyk het. En nou het hul­le hul eie stuk­kie Kar­dashi­an­werk­lik­hei

Beeld - - Leefstyl - Wat is die ver­skil tus­sen jul­le en die Kar­dashi­ans? Hoe het jy tyd ge­maak in jou ske­du­le? Het die teen­woor­dig­heid van ka­me­ras jou fa­mi­lie op hul se­nu­wees ge­maak? Het die reeks jul fa­mi­lie­band ver­sterk of meest­al ge­toets? Hoe was dit om dié pro­jek aan te p

Kar­dashi­ans Dit is min of meer die­self­de. Dit ver­ge­lyk goed met ver­al die eer­ste e­pi­so­des van die Kar­dashi­ans se eer­ste sei­soen. Ons vang baie law­we, uit­da­gen­de goed aan en lag, huil en stres ook baie. Die men­se leer ken ons as ’n ge­sin en nie net die san­ge­res C­har­li­ze Berg nie. Die ge­leent­heid het op die reg­te tyd ge­kom en al­les het mooi in plek ge­val met my ske­du­le. Net voor­dat ons met Do­ring­ro­sie se re­pe­ti­sies be­gin het, het ons die laas­te e­pi­so­de van Die Bergs ver­film. Die res het ons in­ge­werk en deel van Die Bergs se epi- so­des ge­maak – soos toe ek in Mos­sel­baai gaan op­tree het. My ma en be­stuur­der het goed saam met Uga, die ver­vaar­di­ger van To­wer­kop C­re­a­ti­ons, ge­werk om al­les mooi te laat in­pas by my ske­du­le. Ja, die eer­ste drie e­pi­so­des was ’n bie­tjie moei­lik vir hul­le, maar teen die vier­de e­pi­so­de was hul­le baie meer ge­mak­lik en het dit ook som­mer baie meer ge­niet. Teen die ses­de e­pi­so­de was hul­le pro’s! Ge­toets én ver­sterk sou ek sê. Ons was nog al­tyd ’n fa­mi­lie wat saam­staan en me­kaar on­der­steun in moei­li­ke tye. Daar was ’n paar moei­li­ke si­tu­a­sies ge­du­ren­de die ver­fil­ming van die pro­gram wat ons ’n bie­tjie on­der me­kaar laat ba­klei het, maar ons het dit goed han­teer en som­mer vin­nig uit­ge­sor­teer so­dat ons kon aan­gaan. My ma en pa het al­tyd se­ker ge­maak dat daar vre­de on­der al­mal heers. Uit­da­gend en lek­ker. Din­ge het op en af ge­gaan. Al­mal moes leer om by die pro­gram te hou en vir my broers was dit ver­al moei­lik om op se­ke­re tye by plek­ke te wees om te ver­film. Dit was ’n groot aan­pas­sing. Maar ge­luk­kig is ons ’n baie heg­te ge­sin en ons is in elk ge­val al­tyd by­me­kaar. Be­slis. Daar is steeds baie men­se wat nie weet wie C­har­li­ze Berg reg­tig is nie – dat sy ’n Sa­ma- en G­hoe­ma be­noem­de san­ge­res is, dat sy al agt jaar in die mu­siek­be­dryf is en dat my ge­sin al­tyd by my ge­staan het en ge­help bou het aan my loop­baan. ) Nu­we e­pi­so­des van Die Bergs wys Woens­dae om 21:00 op VIA (DStv-ka­naal 147) met her­uit­sen­dings op Sa­ter­dae om 19:30.

Hoe het dit ge­beur dat jou le­we nou ’n werk­lik­heids­reeks is? Die Bergs op VIA sorg vir pu­re ver­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.