Kom kook saam met El­ma­rie in ‘Harts­kos’

Beeld - - Leefstyl -

Die s­pan van VIA se pro­gram Harts­kos kom bin­ne­kort P­re­to­ria en Jo­han­nes­burg toe en soek deel­ne­mers. As jy een van jou naas­tes wil wys hoe baie jy vir hom of haar om­gee, nooi dan die siel­kun­di­ge en kok El­ma­rie Claas­sens om jou te help om vir dié mens ’n spe­si­a­le bood­skap en ’n lek­ker ete voor te be­rei. S­tuur e­pos na in­skry­wings@a­fro­kaans.co.za om vir Harts­kos in te skryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.