Goed om te weet

Beeld - - Leefstyl -

) Ma­rok­ko is wê­reld­wyd be­kend om sy ver­fyn­de kook­kuns. Hoe­wel van die be­lang­rik­ste be­stand­de­le lams­vleis, hoen­der en vis is, is daar oor­ge­noeg ve­ge­ta­rie­se ge­reg­te om van te kies. Pan­ne­koe­ke en bro­de, as­ook koes­koes en ge­stoom­de groen­te word geu­rig in spe­se­rye be­rei en kuns­tig voor­ge­sit.

Die Ma­rok­ka­ne vertel dat hul re­ge­ring geen ge­ne­ties ge­mo­di­fi­seer­de ge­was­se toe­laat nie. ) Daar is on­ge­luk­kig geen reg­streek­se vlug­te van Suid­A­fri­ka Ma­rok­ko toe nie. Een op­win­den­de moont­lik­heid is dat ’n mens S­pan­je toe vlieg en van daar in ’n veer­boot oor die Straat van Gi­bral­tar na Tan­ gier in die noor­de van Ma­rok­ko vaar. So­wat 60 veer­bo­te is vir hier­die 32 km lan­ge tog be­skik­baar. ) ’n Be­soek aan Mar­ra­kesj is on­vol­le­dig son­der ’n draai by die e­nor­me mark (souk) D­je­maa el Fna. Hier kan jy eg Ma­rok­kaan­se kos proe en by een van die stal­le­tjies ’n aan­den­king van jou be­soek koop. ) Ma­rok­ko is on­danks die swak rand vir Suid­A­fri­ka­ners ’n be­kos­tig­ba­re land om te be­soek. ) Be­rei jou daar­op voor dat die mees­te men­se net Ara­bies en Frans mag­tig is. ) Die bes­te tyd om Ma­rok­ko te be­soek is van Fe­bru­a­rie tot Mei as­ook van Sep­tem­ber tot No­vem­ber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.