Jel­lieswam is mooi, maar bly maar weg

Beeld - - Leefstyl - Pau­li Hough skryf: Ant­woord: Tiel­man Hau­man skryf: Ant­woord: A­man­da van Beest skryf: Ant­woord:

Ernst, ek het dié vraag al lank ge­le­de in­ge­dien en die ant­woord dalk ge­mis toe ek met va­kan­sie was. Ek s­tuur fo­to’s van sta­di­ums van ’n swam wat on­der die mo­tor­af­dak ver­skyn het. Dit groei on­der die rand­steen uit na­by ’n kris­mis­roos. Wat is dit? Is dit gif­tig? Dis nog­al mooi. Baie in­te­res­sant Pau­li, dit heet die jel­lieswam ( Phle­bia sp.) en kom ge­woon­lik op waar daar bo­me ge­groei het. Dit kon moont­lik op ’n ou boom­wor­tel ge­groei het en nou as sy vrug­lig­gaam ont­wik­kel het op ’n har­de­hout­boom­soort.

Die swam­me is ’n baie groot groep, som­mi­ge pa­ra­si­ties, an­der weer net op dooie bo­me. Elk­een het sy funk­sie.

Hul­le is heel an­ders as plan­te wat blad­groen het en fo­to­sin­teer. Swam­me kan in die don­ker groei en leef van or­ga­nie­se ma­te­ri­aal (le­wend of dood). Dit is nie eet­baar nie en ’n mens moet e­ni­ge vreem­de swam met ver­sig­tig­heid be­han­del. Ernst, ek won­der of jul­le dra­gon fruit op Ba­by­lon­sto­ren kweek? Tiel­man, dit is ’n baie ge­wil­de vrug in die oos­te, ver­al C­hi­na. Die plant is eint­lik ’n rank­kak­tus van Mex­i­ko wat vir sy vrug­te ver­bou word.

Af en toe word dit ook in ons land be­mark en wel ge­kweek in die T­za­neen-dis­trik van Lim­po­po, wat die i­de­a­le warm sub­tro­pie­se kli­maat het.

“On­be­kend, on­be­mind”, maar dit word al hoe meer be­nut en dit sal se­ker nie lank wees voor­dat dit meer ge­ëet sal word nie. Dit is maar ’n ti­pe turks­vy. Dit is nie so soet nie en het ’n wit vlees en fyn pit­jies. Die rooi skub­be op die vrug laat ’n mens dink aan ’n draak en van­daar die naam.

Dit is ’n ran­ker in bo­me en het heg­wor­tels. Met ver­bou­ing word soos met win­ger­de, ’n raam­werk ge­maak waar­op die plant groei en ge­oes kan word.

Ons kli­maat by Ba­by­lon­sto­ren, hoe­wel ons nie ryp kry nie, is te droog ge­du­ren­de die so­mer wan­neer die plant wil groei. Ernst, ek het boom­aal­wy­ne (Aloi­den­dron bar­be­rae) wat ewe skie­lik ’n vreem­de ver­skyn­sel kry. Hul­le is tus­sen drie en tien jaar oud. Hul­le is nog al­tyd baie ge­sond en groei mooi in vol­son. Ek is baie be­kom­merd oor my aal­wy­ne. A­man­da, jou pro­bleem is aal­wyn­kan­ker. Dit word ver­oor­saak deur ’n mi­kro­sko­pies klein myt wat die on­na­tuur­li­ke groei ver­oor­saak.

Die klein spin­ne­kop­ag­ti­ge or­ga­nis­me skei ’n hor­moon af wat die hek­se­be­sem­groei ver­oor­saak. Dit doen hy om sy nu­we wei­dings­ha­bi­tat te skep en so kan daar meer my­te bly en mak­li­ker sap oes.

Dit is mak­lik om met kar­ba­poei­er te be­heer. Maak ’n pas­ta en verf op be­smet­te ge­deel­tes. Die my­te sal gou die loop neem.

Pau­li Haugh se Jel­lieswam.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.