24 uur

Ja­co speel t­wee jaar lan­ger vir Mun­ster

Beeld - - Sport - Ge Ger­mis­huys – Ge­or­

Mun­ster het gis­ter be­ves­tig dat Ja­co Tau­te ’n kon­trak van t­wee jaar met dié Ier­se rug­by­klub on­der­te­ken het.

In­ge­vol­ge die nu­we kon­trak sal Tau­te, wat voor­heen by die WP was, tot Ju­nie 2019 in Mun­ster bly.

Tau­te is vroe­ër deur Ras­sie Eras­mus, Mun­ster se di­rek­teur van rug­by, as leen­spe­ler by die klub be­trek.

Tau­te, wat die S­pring­bok­ke in drie toet­se ver­teen­woor­dig het, het al 24 keer vir Mun­ster uit­ge­draf en agt drieë ge­druk.

Hy word meest­al as ’n bui­te­sen­ter ge­bruik, maar kan ook bin­ne­sen­ter, los­ska­kel en heel­ag­ter speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.