Cru­sa­ders rol voort

Beeld - - Sport -

Die s­pan wat van­jaar die Su­per­rug­by-ti­tel wil ver­o­wer, sal eers ’n plan moet be­raam om die Cru­sa­ders tot oor­ga­we te dwing.

Die Cru­sa­ders het gis­ter­og­gend in Su­va, Fidji die C­hiefs in ’n taai krag­me­ting met 31-24 ge­klop en is ná 12 wed­stry­de van­jaar steeds on­oor­won­ne.

In die twee­de helf­te het die Cru­sa­ders, wat rus­tyd met 13-17 ag­ter was, na ’n ses­de rat oor­ge­ska­kel en is die tem­po van hul spel aan­sien­lik ge­lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.