For­ce wil voort­ploeg

Beeld - - Sport - – rug­by365

Die For­ce wil van­dag in Perth be­wys dat ver­le­de week se oor­win­ning oor die Ja­gua­res in Bu­e­nos Ai­res geen ge­luk­skoot was nie dat hul­le ook teen die High­lan­ders spie­re kan bult.

Die For­ce is by­na op vol­le sterk­te met die te­rug­keer van Jer­mai­ne Ains­ley, Bryn­ard S­tan­der en Lu­ke Mo­ra­han, ter­wyl die High­lan­ders, wat al­bei hul wed­stry­de op hul toer na Suid-A­fri­ka ge­wen het, ver­plig is om Aa­ron S­mith te rus. ) Die Wa­ra­tahs kan hul aan­spraak be­hou om tot die uit­speel­ron­des te vor­der wan­neer hul­le mô­re-og­gend in Syd­ney teen die Re­bels speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.