Goeie nuus oor ei­en­doms­mis­daad

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

Te mid­de van Suid-A­fri­ka se im­mer ver­an­de­ren­de po­li­tie­ke kli­maat is dit ver­fris­send om dan en wan ’n bie­tjie goeie nuus te hoor.

Suid-A­fri­ka se jong­ste mis­daad­sta­tis­tie­ke toon ’n af­na­me in re­si­den­si­ë­le en nie­re­si­den­si­ë­le mis­daad in 2016. Daar is we­lis­waar a­re­as waar mis­daad van 2015 tot 2016 ef­fens toe­ge­neem het, maar die ver­skil­le in die sy­fers is nie groot nie.

Die mis­daad­sy­fers is me­ren­deels on­be­twis­baar, wat goeie nuus vir re­si­den­si­ë­le so­wel as kom­mer­si­ë­le ei­end­oms­ei­e­naars is.

Vei­lig­heid is ’n sleu­teloor­we­ging vir voor­ne­men­de ei­en­dom­sko­pers. A­re­as met la­er al­ge­me­ne mis­daad­vlak­ke is baie aan­trek­li­ker vir ei­en­dom­sko­pers en huur­ders, wat be­te­ken hui­se in vei­li­ger buur­te be­haal oor die al­ge­meen be­ter pry­se.

Die ei­en­doms­da­ta­ver­skaf­fer Lig­hts­to­ne het da­ta van die Suid-A­fri­kaan­se Po­li­sie­diens (SAPD) ont­vang en sin­vol met hul eie in­lig­ting ge­kom­bi­neer. Kwaad­wil­li­ge ska­de aan re­si­den­si­ë­le ei­en­dom is as re­si­den­si­ë­le mis­daad ge­klas­si­fi­seer, en in­bra­ke, win­kel­dief­stal en in­bra­ke by nie­re­si­den­si­ë­le per­se­le as nie­re­si­den­si­ë­le mis­daad.

Da­ta oor an­der mis­da­de wat

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.