Toe­bie­ge­ne­ra­sie: Só staan sa­ke

Beeld - - Sake - HAN­LIE S­TAD­LER

Ons het die af­ge­lo­pe we­ke ’n pei­ling on­der le­sers ge­doen om uit te vind wat die om­vang van die “toe­brood­jie­ge­ne­ra­sie” is. Dis men­se wat hul eie huis­ge­sin ver­sorg, maar ook be­jaar­de ou­ers fi­nan­si­eel on­der­steun. Hier is van die ge­volg­trek­kings.

On­vol­doen­de fi­nan­si­ë­le be­plan­ning is die en­ke­le groot­ste re­de waar­om baie be­jaar­des nie van­dag fi­nan­si­eel self­stan­dig is nie.

Dit staan soos ’n paal bo die wa­ter uit in die pei­lings, waar­aan 324 vol­was­se kin­ders en 66 pen­si­oen­trek­kers deel­ge­neem het. (Die pei­lings, wat deur Sur­veyMon­key ge­doen is, is heel­te­mal naam­loos ge­doen.)

Waar daar be­plan is, is ge­werk met on­toe­rei­ken­de aan­na­mes. In­fla­sie – “le­wens­kos­te styg let­ter­lik el­ke kwar­taal” – is heel­te­mal on­der­skat.

Daar­by is ook on­der­skat hoe lank die hui­di­ge ge­ne­ra­sie pen­si­oen­trek­kers sou leef.

Dit blyk ook uit ant­woor­de dat nie­mand meer nét op ’n pen­si­oen kan staat­maak nie. “’n Pen­si­oen is net nie ge­noeg nie.”

Die groot vraag ont­staan: Gaan die dun­ge­smeer­de bot­ter – die vol­was­se kin­ders – tus­sen die t­wee snye brood – kin­ders en vol­was­se ou­ers – dié les­se, wat hul­le nou ten duur­ste by hul ou­ers leer, ter har­te neem?

Word be­ter fi­nan­si­ë­le be­plan­ning ge­doen en maak men­se voor­sie­ning vir an­der in­kom­ste in af­tre­de, be­ne­wens hul pen­si­oen­fonds?

Of na­der nog ’n ge­ne­ra­sie af­tree­ou­der­dom wat ein­de­lik op hul kin­ders vir fi­nan­si­ë­le steun sal moet staat­maak?

Hoe steun ge­gee word

Baie van die men­se wat hul ou­ers el­ke maand ’n vas­te be­drag gee, sê hul ou­ers kan só self be­sluit hoe dit aan­ge­wend moet word. Dit help ou­ers ’n ma­te van “on­af­hank­lik­heid en mens­waar­dig­heid” be­hou.

An­der be­taal eer­der uit­ga­wes na­ma­te dit op­duik en ver­kies om self ’n ma­te van keu­se en be­heer te hê oor wat be­taal word.

Waar die blaam lê

Be­ne­wens swak fi­nan­si­ë­le be­plan­ning is daar ’n mag­dom re­des vir die stand van sa­ke.

Vyf kin­ders sê hul ou­ers is Trans­net-pen­si­oen­trek­kers, wat jaar­liks s­legs ’n 2%-ver­ho­ging kry. “Dit het my ou­ers ver­arm. Hul­le sal lank­al dood wees teen die tyd dat die groeps­regs­ge­ding af­ge­han­del is.”

Be­jaar­de vroue is baie kwes- baar: “My man is dood en het nie be­plan nie.” “Ek is met niks ge­laat ná my eg­skei­ding.”

Boe­re het blyk­baar ’n u­nie­ke pro­bleem: “My pa is ’n boer en het al­tyd ge­re­ken die plaas sou by af­tre­de vir hom sorg. Nou is my broer op die plaas en die boer­de­ry kan een­vou­dig nie vir t­wee ge­sin­ne sorg nie!”

Nog hier­oor: “My pa kan nie die plaas ver­koop en af­skaal nie. Daar is nie goeie ko­pers vir pla­se nie en pla­se se waar­de het ver­min­der.”

Een re­spon­dent het af­tree­geld in Mas­ter­bond ver­loor.

Nie fi­nan­si­ë­le hulp

Ou­ers staan hul vol­was­se kin­ders op nie­fi­nan­si­ë­le ma­nie­re by, maar daar is ’n groot ver­skil in die per­sep­sie hier­oor. 78% van die ou­ers sê hul­le help hul kin­ders op nie­fi­nan­si­ë­le ma­nie­re, ter­wyl net 53% van die kin­ders sê hul ou­ers help hul­le.

Op jou voe­te ge­help?

Die oor­gro­te meer­der­heid men­se wie se ou­ers van hul­le af­hank­lik is, het self fi­nan­si­ë­le steun ont- vang na­dat hul­le reeds be­gin werk het.

S­tu­dies, trou­es en hul eer­ste mo­tor is die drie groot uit­ga­wes waar­voor die mees­te ou­ers be­taal het.

“Dis te­rug­be­taal­tyd! Hul­le het ons in ’n ge­son­de fi­nan­si­ë­le po­si­sie ge­plaas en ’n be­hoor­li­ke op­voe­ding ge­gee.”

Om nié hulp te kry nie, was eg­ter nie die ein­de van die wê­reld nie: “My ou­ers het net sak­geld ge­gee ter­wyl ek op u­ni­ver­si­teit was. Ek moes al my stu­die­skuld self be­taal. Dit was my groot­ste leer­skool vir my toe­koms­ti­ge fi­nan­si­ë­le be­stuur.”

Be­soek Net­werk24 om die vol­le­di­ge uit­slae van die pei­lings te sien en meer me­nings van le­sers te lees.

Kin­ders is meer ge­neig om te voel hul steun aan ou­ers het ’n uit­wer­king op hul leefstyl en hul ver­moë om vir hul af­tre­de te spaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.