B­lits­be­soek

Her­man se lek­ker­ste er­va­rings van ’n b­lits­be­soek aan die VSA:

Beeld - - Leefstyl -

C­her, C­her, C­her, my le­wens­lan­ge droom.

Fran­se roos­ter­brood van die sjef T­ho­mas Kel­ler van Bou­chon, NY.

Die graan­vlok­kie­en­melk­room­ys van Milk Bar.

Die be­sef weer eens dat kos men­se on­mid­del­lik met me­kaar ver­bind, die taal wat al­mal ver­staan.

Liet­sjies is o­ral en word in al­les ge­bruik – van room­ys tot mar­ti­ni’s; en in die oond ge­droog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.