‘In­tel­li­gen­sie­ver­slag’ kos 4 hul E­s­kom­werk

Beeld - - Front Page - El­vi­ra Wood

Be­we­rings dat pres. Ja­cob Zu­ma se seun Du­du­za­ne ’n vals “in­tel­li­gen­sie­ver­slag” op­ge­stel het wat vroeg in 2015 tot die af­dan­king van vier E­s­kom-di­rek­sie­le­de ge­lei het, moet vol­gens die DA drin­gend on­der­soek word.

Die DA-LP Na­ta­sha Maz­zo­ne het gis­ter in ’n ver­kla­ring ge­sê vol­gens die be­we­rings in Sun­day Ti­mes het die af­dan­kings daar­toe ge­lei dat B­ri­an Mo­le­fe as uit­voe­ren­de hoof van E­s­kom aan­ge­stel is en dat ’n steen­kool­kon­trak van R400 mil­joen ge­sluit is met ’n maat­skap­py met Gup­ta-ban­de.

Die pre­si­den­sie sê hy raak nie be­trok­ke by men­se­hulp­bronkwes­sies in maat­skap­pye in staats­be­heer nie, be­rig Sun­day Ti­mes.

Maar vol­gens bron­ne het die pre­si­dent die “in­tel­li­gen­sie­ver­slag” ge­bruik om Zo­la T­sot­si, wat toe voor­sit­ter van E­s­kom se raad was, te be­veel om Ts­he­diso Ma­to­na (uit­voe­ren­de hoof), Ts­ho­lo­fe­lo Mo­le­fe (fi­nan­si­ë­le hoof), Dan Ma­ro­ka­ne (hoof van groep­ka­pi­taal) en Mats­he­la Ko­ko (han­dels- en teg­no­lo­gie­hoof) te skors.

Die koe­rant sê die ver­slag is nooit o­pen­baar be­maak nie.

“Die be­trok­ke E­s­kom-di­rek­sie­le­de is in die ver­slag daar­van be­skul­dig dat hul­le be­trok­ke was by die ma­ni­pu­la­sie van beurt­krag om Zu­ma sleg te laat lyk en om ’n pro­ses te be­gin om hom op die ANC se na­si­o­na­le al­ge­me­ne ver­ga­de­ring in Ok­to­ber 2015 te her­roep.

“Een van die af­ge­dank­te E­s­kom-di­rek­sie­le­de wat ge­vra het om a­no­niem te bly, het (ver­le­de week) aan die Sun­day Ti­mes ge­sê hy was be­wus daar­van dat hul­le ge­skors is weens ’n so­ge­naam­de ‘in­tel­li­gen­sie­ver­slag’,” be­rig die koe­rant.

“Ons is daar­op ge­wys dat dit Du­du­za­ne was wat die on­der­duim­se ver­slag saam­ge­stel het wat ge­bruik is om ons te skors.

“’n O­n­af­hank­li­ke on­der­soek het be­wys ons is on­skul­dig en het niks met die beurt­krag te doen ge­had nie,” sê hy.

Ma­to­na, Ma­ro­ka­ne en Mo­le­fe is vry­ge­spreek en het “goue hand­druk­ke” van mil­joe­ne ran­de ont­vang. Ko­ko het by E­s­kom aan­ge­bly.

Maz­zo­ne sê Lyn­ne Bro­wn, mi­nis­ter van o­pen­ba­re on­der­ne­mings, moet voor die par­le­men­tê­re por­te­feul­je­ko­mi­tee oor o­pen­ba­re on­der­ne­mings ver­skyn en “ver­ant­woor­ding doen vir hier­die nag­mer­rie, wat al hoe er­ger word by E­s­kom”.

“Die jong­ste ont­hul­ling en die te­rug­keer van B­ri­an Mo­le­fe as uit­voe­ren­de hoof van E­s­kom is nie toe­val­lig nie. Die Gup­ta-Zu­ma-ma­fia het ge­wys niks sal hul­le stuit tot­dat hul­le ver­se­ker het dat E­s­kom hul per­soon­li­ke ryk word waar hul­le, ten kos­te van Suid-A­fri­ka en sy men­se, kan doen nes hul­le lus het nie,” sê Maz­zo­ne.

Nog ’n so­ge­naam­de “in­tel­li­gen­sie­ver­slag” wat on­langs groot on­te­vre­den­heid ver­oor­saak het, is die een wat Pra­vin Gord­han sy pos as mi­nis­ter van fi­nan­sies ge­kos het.

Dié ver­slag, waar­in Gord­han en sy des­tyd­se ad­junk, M­ce­bi­si Jo­nas, be­trek is by “O­pe­ra­sie S­kaak­mat” om die Zu­ma-re­ge­ring om­ver te werp, is uit tal­le oor­de as snert af­ge­maak.

Da­vid May­nier, DA-LP, het die be­we­rings in die ver­slag die “mees bi­sar­re ver­dui­de­li­king” ge­noem van hoe­kom Gord­han be­veel is om sy be­leg­gers­reis oor­see kort te knip.

Ook in al­li­an­sie­ge­le­de­re en in die ANC self was daar groot on­te­vre­den­heid.

’n On­der­soek het be­wys ons was on­skul­dig en het niks met die beurt­krag te doe­ne ge­had nie.

Fo­to: BRENDAN CROFT

Du­du­za­ne Zu­ma, pres. Ja­cob Zu­ma se seun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.