Ko­nink­li­ke klein­tjies ver­ge­sel bruids­paar

Beeld - - Nuus - Fo­to: AP

Pip­pa Midd­le­ton en haar man, Ja­mes Mat­thews, ná hul hu­we­liks­be­ves­ti­ging in die St. Mar­kus­kerk in Eng­le­field, En­ge­land. Midd­le­ton, sus­ter van Cat­her­i­ne, die her­to­gin van Cam­brid­ge, het Sa­ter­dag met Mat­thews, ’n skans­fonds­be­stuur­der, ge­trou. Haar sus­ters­kin­ders, prins Ge­or­ge en prin­ses C­har­lot­te, was on­der­skei­de­lik ’n hof­kna­pie en blom­me­mei­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.