S­kool rou oor seun se dood

An­der kind is bui­te ge­vaar Nog 2 lood­se sterf

Beeld - - Nuus - Ma­rie­tjie Ge­ric­ke Kay­de­ne Da­vids Je­a­nel­le G­rey­ling

en

Die ge­meen­skap van Vre­de en Cor­ne­lia in die Vry­staat bid vir die le­we van Louw De­a­le (49), ’n boer wat saam met ’n vriend en hul twee seuns Vry­dag na­by Heil­bron in ’n he­li­kop­ter neer­ge­stort het.

De­a­le se 14-ja­ri­ge seun, An­dré, en sy vriend die me­ga­boer Douw Went­zel (47) is op die to­neel dood ver­klaar.

Went­zel se seun, Douw jr. (14), is in ’n sta­bie­le toe­stand.

Hy en De­a­le word in die Ne­t­ca­re U­nie-hos­pi­taal in Al­ber­ton be­han­del.

Die twee boe­re en hul seuns was van die Nam­po-oes­fees by Bot­ha­vil­le op pad toe die R44- he­li­kop­ter om­streeks 17:30 op die plaas Brak­dam by Heil­bron neer­ge­stort het.

De­a­le se toe­stand het vol­gens sy broer, Cron­jé, ef­fens ver­be­ter, maar hy is nog nie bui­te ge­vaar nie. “Hy word on­der ver­do­wing ge­hou.”

Douw jr. is vol­gens Cron­jé bui­te ge­vaar en on­der­gaan van­dag ’n o­pe­ra­sie aan sy ge­breek­te rug­wer­wels. “Daar is blyk­baar nie ska­de aan die rug­murg nie en die fa­mi­lie voel po­si­tief.”

Wyn­and Els, hoof van die Ho­ër­skool Vre­de, sê An­dré se dood het ’n groot im­pak op die s­kool en die ge­meen­skap. Hy was in gr. 8. “An­dré was ’n baie skran­der kind en het ’n goeie sin vir hu- mor ge­had. Hy was baie ge­lief,” sê hy.

“Ons sou Sa­ter­dag teen die span­ne van die Ho­ër­skool Ficks­burg rug­by, hok­kie en net­bal ge­speel het, maar dit is uit­ge­stel.” Fa­mi­lie­le­de van ’n vlie­ë­nier wie se lig­te vlieg­tuig in die veld na­by die R59-pad in Al­ber­ton neer­ge­stort het, moes gis­ter van die to­neel weg­ge­hou word om­dat die vlie­ë­nier on­her­ken­baar ge­kneus is.

Wil­li­am Nt­la­di, woord­voer­der van die E­kur­hu­le­ni-me­tro se ramp­be­stuurs­diens, sê die erg be­seer­de vlie­ë­nier was nog in die vlieg­tuig­wrak vas­ge­keer toe pa­ra­me­di­ci om­streeks 10:00 daar op­daag.

Hy is op die to­neel dood ver­klaar en moes uit die vlieg­tuig ge­sny word.

“Hy het van die Rand-lug­ha­we in Ger­mis­ton op­ge­styg, maar ons weet nie waar­heen

Dr. Da­wie Bo­tes van die NG ge­meen­te Vre­de-Wes sê An­dré was ’n spran­ke­len­de kind en die dorp se oog­ap­pel.

Vol­gens ds. Jo­han Kemp van die NG ge­meen­te Cor­ne­lia was Douw sr. hard­wer­kend en voor- hy op pad was nie.”

Brand­weer­span­ne van Palm Rid­ge en To­ko­za was ook op die to­neel.

Sers. S­ty­les Ma­o­me, po­li­sie­woord­voer­der, sê die slag­of­fer was 54. Sy naam is nog nie be­kend nie.

Die Bur­ger­lug­vaar­to­wer­heid on­der­soek die voor­val en ’n klag van straf­ba­re man­slag word on­der­soek. ) In nog ’n vlieg­on­ge­luk die na­week is die vlie­ë­nier van ’n he­li­kop­ter Sa­ter­dag na­by Port S­heps­to­ne in K­waZu­luNa­tal dood.

Die man, blyk­baar van iets in die 40, was be­sig om sui­ker­riet­lan­de te be­spuit toe die on­ge­luk ge­beur het, het South Co­ast He­rald be­rig. uit­stre­wend en het baie goed na sy wer­kers om­ge­sien. “Hy was ’n le­wen­di­ge en in­te­res­san­te man wat van vlieg ge­hou het.”

Douw sr. word oor­leef deur sy vrou, Ve­ran­da, dog­ter, Mané, en Douw jr.

Die wrak­stuk­ke van die he­li­kop­ter wat Vry­dag­mid­dag laat by Heil­bron in die Vry­staat neer­ge­stort het.

Die me­ga­boer Douw Went­zel, wat in die helikopterongeluk dood is, en sy seun Douw, wat erns­tig be­seer is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.