Nas­pers oor­weeg ver­koop van Mul­tiC­hoi­ce A­fri­ca

Beeld - - Sake - – Bloom­berg

Die me­di­a­reus Nas­pers oor­weeg dit om sy be­taal­te­le­vi­sie­on­der­ne­ming in A­fri­ka te ver­koop.

Twee men­se wat na aan die saak is, het dit toe­ge­skryf aan die sta­di­ge e­ko­no­mie­se uit­brei­ding in be­lang­ri­ke mark­te wat groei on­der­druk en ky­kers wat goed­ko­per al­ter­na­tie­we aan­lyn soek.

Die ver­koop van Mul­tiC­hoi­ce sal nie die Suid­A­fri­kaan­se af­de­ling, wat hoogs wins­ge­wend is, in­sluit nie.

Die bron­ne wou nie ge­ï­den­ti­fi­seer word nie om­dat die plan­ne nog nie be­kend ge­maak is nie.

Die ver­koop is een van ’n aan­tal op­sies wat Nas­pers oor­weeg, maar ’n fi­na­le be­sluit is nog nie ge­neem nie.

Nas­pers en MTN het glo ’n tran­sak­sie be­spreek oor Mul­tiC­hoi­ce A­fri­ca, maar geen be­sluit kon be­reik word nie.

Al­bei maat­skap­pye het Don­der­dag be­ves­tig hul­le is steeds in ge­sprek­ke om te­le­vi­sie­in­houd te deel.

Die in­ter­net­nuus­diens MyBro­ad­band het vroe­ër be­rig MTN is in ge­sprek­ke om Mul­tiC­hoi­ce te koop.

Die ver­koop van Mul­tiC­hoi­ce A­fri­ca sal ’n ver­de­re ver­skui­wing van Nas­pers van sy tra­di­si­o­ne­le on­der­ne­mings in die me­dia ver­teen­woor­dig, wat koe­ran­te en Mul­tiC­hoi­ce se hoof­pro­duk DStv in­sluit.

Se­dert die be­leg­ging in 2001 in die C­hi­ne­se teg­no­lo­gie­maat­skap­py Ten­cent het Nas­pers al hoe meer in in­ter­net­maat­skap­pye wê­reld­wyd be­gin be­lê.

Die waar­de van Ten­cent is van­dag meer as Nas­pers se mark­waar­de van R1 200 mil­jard.

Nas­pers se mark­waar­de toon ge­deel­te­lik die swak ver­to­ning van sy te­le­vi­sie­af­de­ling. Hoe­wel ’n da­ling in in­te­ke­naars ge­keer is in die half­jaar tot ein­de Sep­tem­ber, het dit die ver­dien­ste van die een­heid laat daal.

Die swak geld­een­he­de en e­ko­no­mie­se pro­ble­me in baie A­fri­ka­lan­de het tot die la­er in­kom­ste in A­me­ri­kaan­se dol­lar ge­lei, het Nas­pers in No­vem­ber ge­sê toe sy re­sul­ta­te uit­ge­reik is.

Die ver­koop van Mul­tiC­hoi­ce A­fri­ca ver­teen­woor­dig ’n ver­de­re ver­skui­wing van Nas­pers van sy tra­di­si­o­ne­le on­der­ne­mings in die me­dia.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.