Ver­sprei wel­vaart son­der nog ’n be­las­ting

Beeld - - Sake Nuus - Mi­ke S­chüs­sler E­ko­noom

Suid-A­fri­ka kry dalk ’n wel­vaart­be­las­ting met die Da­vis­kom­mis­sie wat weer na dié be­proef­de en ver­troue re­frein oor on­ge­lyk­heid kyk.

Die mi­nis­ter van fi­nan­sies haal Ox­fam se ver­slag oor hoe drie men­se die­self­de wel­vaart as die on­der­ste 50% van die wê­reld se be­vol­king het in sy toe­spraak in die par­le­ment aan.

Die vraag moet wees hoe Suid-A­fri­ka met die res van die wê­reld ver­ge­lyk en wat die land daar­aan be­hoort te doen.

Die Ox­fam-ver­slag ge­bruik C­re­dit Suis­se se ver­slag oor wel­vaart en daar is ’n paar fei­te wat die mi­nis­ter en Ox­fam nie bloot­ge­lê het nie.

Die ver­sprei­ding van wel­vaart in Suid-A­fri­ka is e­we­re­di­ger as wat dit in S­we­de (89.7), De­ne­mar­ke (83.3),die VSA en die wê­reld as ge­heel is.

Die Wê­reld-Gi­ni-ko­ëf­fi­si­ënt is 92.7 en Suid-A­fri­ka s’n 83. Dié van Noor­weë is by­voor­beeld 80.

Ja ons is on­ge­lyk, maar SuidA­fri­ka be­vind hom in die 32ste plek ter wê­reld wat be­tref die ver­sprei­ding van wel­vaart met baie an­der lan­de wat ’n baie soort­ge­ly­ke ver­sprei­ding het.

On­ge­veer 20 lan­de is bin­ne drie pun­te van ons Gi­ni-ko­ëf­fi­si­ënt.

Daar is net een land waar die Gi­ni-ko­ëf­fi­si­ënt la­er as 50 is en wel­vaart baie on­ge­ly­ker as in­kom­ste ver­sprei is.

Suid-A­fri­ka se per ca­pi­ta-in­kom­ste het die af­ge­lo­pe vyf jaar in A­me­ri­kaan­se doll­ar­ter­me af­ge­neem en dit lyk of dié ten­dens voort­duur.

Ons mid­del­waar­de ryk­dom was tien jaar ge­le­de in die boon­ste helf­te van die lan­de. Ons het nou tot 92ste plek ge­daal, hoe­wel ons steeds een van die ont­lui­ken­de lan­de is wat die hoog­ste ryk­dom­vlak­ke het wat die ti­pie­se per­soon be­tref.

Suid-A­fri­ka kan mis­kien nie net na die ver­sprei­ding van wel­vaart kyk nie, maar ook hoe ons dié wel­vaart kan laat groei.

Om wel­vaart te be­las, ver­sprei dit nie goed nie, soos wat die S­weed­se en Deen­se voor­beel­de hier wys.

In werk­lik­heid stel ek voor die re­ge­ring moet leer om vrye teu­els te gee om toe te laat dat wel­vaart reg­ver­dig ver­sprei word. Be­las­ting ver­hin­der groei, soos wat die Laf­fer-kur­we wys.

Wel­vaart in Suid­A­fri­ka

Wel­vaart be­staan uit twee hoof­ba­tes, naam­lik be­hui­sing en fi­nan­si­ë­le ba­tes.

Be­hui­sing is reeds wyd ver­sprei in Suid-A­fri­ka. On­ge­veer 63% van huis­hou­dings be­sit hul eie huis ter­wyl nog 14% woon in staats­be­hui­sing wat aan hul­le oor­ge­dra kan word.

Dit ver­hoog huis­ei­e­naar­skap tot on­ge­veer 77%.

Soos wat die di­rek­teur-ge­ne­raal van land­bou on­langs ge­sê het, boe­re in A­fri­ka kry as deel van staats­pro­gram­me net toe­gang tot grond, maar nie ti­tel­ak­tes nie. Dit weer­hou daar­die boe­re van ti­tel­ak­tes en werk­li­ke fi­nan­sie­ring.

Dit sê ook die staat ver­trou jou nie heel­te­mal met grond nie, maar kla dan oor die on­e­we­re­di­ge ver­sprei­ding van grond.

Ver­der ver­teen­woor­dig hui­se waar fa­mi­lies in tra­di­si­o­ne­le ge­bie­de woon on­ge­veer 8% van huis­hou­dings. Hul­le het ti­pies net toe­stem­ming om daar te woon. Om volei­e­naar­skap te ver­kry moet dit met ’n ti­tel­ak­te ver­an­der word.

Selfs die pre­si­dent het net toe­stem­ming om op die grond by N­kand­la te woon. Die groot­ste ei­e­naar van grond in die land bui­ten die staat – ko­ning Good­will Z­we­li­thi­ni – het die pre­si­dent toe­stem­ming ge­gee om daar te woon. Selfs die pre­si­dent suk­kel om ’n le­ning van ’n bank vir die ei­en­dom te kry.

Ons kan huis­ei­e­naar­skap dus son­der groot kos­te, bui­ten ad­mi­nis­tra­tie­we kos­te, tot 85% ver­hoog deur ti­tel­ak­tes aan dié huis­hou­dings te gee.

Dit kan die e­ko­no­mie van baie ge­bie­de in Suid-A­fri­ka laat her­leef en ’n groot sneeu­bal­ef­fek in lan­de­li­ke ge­bie­de hê.

As 85% van fa­mi­lies hul hui- se be­sit, sal dit Suid-A­fri­ka van bin­ne die boon­ste 40 lan­de wat huis­ei­e­naar­skap be­tref tot die top­tien op die wê­reld­rang­lys skuif.

Suid-A­fri­ka het waar­skyn­lik reeds die hoog­ste vlak van huis­ei­e­naar­skap wat twee­de hui­se be­tref met 22% van al­le swart huis­hou­dings wat sê hul­le het ’n twee­de huis.

Suid-A­fri­ka kan dit in som­mi­ge ge­val­le selfs in in­for­me­le ne­der­set­tings doen.

Daar sal weer eens ad­mi­nis­tra­tie­we kos­te wees wat ge­dek moet word.

Ek glo dít sal Suid-A­fri­ka, son­der om e­ni­ge be­las­ting te ver­hoog, eer­ste ter wê­reld plaas wat die per­sen­ta­sie van huis­ei­e­naar­skap be­tref.

Fi­nan­si­ë­le ba­tes

Wat fi­nan­si­ë­le ba­tes be­tref, is baie vor­de­ring reeds ge­maak.

Die on­lang­se ver­slag deur In­tel­li­dex sê swart e­ko­no­mie­se be­mag­ti­ging (SEB) vir die top100 ge­no­teer­de maat­skap­pye op die JSE is in 2015 op R350 mil­jard ge­raam.

Die waar­de van SEB-ba­tes sal – as dit as ’n land se pen­si­oen­ba­tes ge­sien word – die tien­de groot­ste wees van on­ge­veer 50 ont­lui­ken­de lan­de.

Die ge­mid­del­de waar­de per vol­was­se­ne in die ar­beids­mark sal drie keer die ge­mid­deld wees van dié in die res van die ont­lui­ken­de lan­de.

Die to­ta­le SEB-ba­te­waar­de is naas Ni­ge­rië en Suid-A­fri­ka so groot as die vol­gen­de ne­ge A­fri­ka lan­de se ge­kom­bi­neer­de pen­si­oen­fonds­ba­tes.

Suid-A­fri­kaan­se SEB-ba­tes in die top-100 maat­skap­pye op die JSE is meer as al die pen­si­oen­fonds­ba­tes in In­dië.

Die ge­tal be­guns­tig­des van SEB-maat­skap­pye is glo meer as 11,4 mil­joen men­se.

’n Be­guns­tig­de ont­vang ar­bi­trê­re voor­de­le en kan nie iets ver­wag nie.

Be­guns­tig­des moet in aan­deel­hou­ers ver­an­der word en daar moet ’n o­nus op die SEB­maat­skap­py ge­plaas word om wel­vaart in Suid-A­fri­ka te help ver­sprei.

Dié wel­vaart is reeds ver­sprei. Deur dié ver­an­de­ring aan te bring en jaar­lik­se waar­de­sta­te aan men­se te gee, sal Suid-A­fri­ka se Gi­ni-ko­ëf­fi­si­ënt vir wel­vaart ver­laag.

Jy kan goed­koop aan­de­le vir jou vak­bond­le­de kry en hul­le vol aan­deel­hou­ers maak en nie net ad hoc-be­guns­tig­des nie.

Maat­skap­pye in staats­be­heer kan ook ge­no­teer word en in som­mi­ge ge­val­le kan el­ke SuidA­fri­kaan­se bur­ger wat ou­er as 18 is aan­de­le daar­in be­kom.

Dit sal wel­vaart ook baie meer e­we­re­dig as voor­heen ver­sprei.

Moet dus nie ’n wel­vaart­be­las­ting in­stel nie, want dit gaan nie met die ver­sprei­ding van wel­vaart help nie. Doen eer­der die ad­mi­nis­tra­tie­we ding en laat men­se ei­e­naar­skap toe.

’n Wel­vaart­be­las­ting sal groei on­der­myn, wel­vaart nie ver­sprei nie, kos­te ver­hoog en die re­ge­ring meer geld gee om te mors.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.