S­wys se seer been laat C­hee­tahs, Bok­ke rond­rol

Beeld - - Sport - Doel­skop­pe:

Die C­hee­tahs en die S­pring­bok­ke se af­rig­ting­span­ne hou a­sem op oor die be­se­ring wat Fran­cois (S­wys) Ven­ter Sa­ter­dag in Wel­ling­ton in sy span se loe­sing teen die Hur­ri­ca­nes op­ge- doen het.

Dié S­pring­bok­sen­ter is ná 22 mi­nu­te glo as voor­sorg­maat­re­ël ver­vang in die Su­per­rug­by-wed­stryd waar­in die Hur­ri­ca­nes met 61-7 hul groot­ste se­ge nog oor die C­hee­tahs be­haal het.

Die af­rig­ter, Fran­co S­mith, is te­leur­ge­steld oor die ne­der­laag, hul ne­gen­de ag­ter­een­vol­gen­de een.

“Ons moet op­hou fou­te soek by ons. Die ou­ens daar is goed.”

Pun­te­ma­kers: Hur­ri­ca­nes 61 (21) Drieë:

Va­ea Fi­fi­ta, Vin­ce Aso (3), Ar­die Sa­vea, TJ Pe­re­na­ra, Jeff Toom­a­ga­Al­len, Ben Lam, Le­ni A­pi­sai. Beau­den Bar­rett (5), Or­te­re Black (3) F­red Zei­lin­ga.

.C­hee­tahs 7 (7) Drie: Doel­skop: – O­wen Kock

Zei­lin­ga.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.