A­gas­si moet No­vak ‘red’

Beeld - - Sport - – Reuters

No­vak D­jo­ko­vic het gis­ter aan­ge­kon­dig die voor­ma­li­ge Grand Slam­ten­nis­kam­pi­oen And­re A­gas­si sal hom in die Fran­se Ope as af­rig­ter by­staan.

A­lex­an­der Z­ver­ev, ’n 20­ja­ri­ge Duit­ser, het D­jo­ko­vic gis­ter met 6­4, 6­3 in die eind­stryd van die I­ta­li­aan­se Ope in Ro­me ver­ne­der.

D­jo­ko­vic, wat van­dag 30 word, sê A­gas­si, ’n agt­ma­li­ge Grand Slam­kam­pi­oen, sal hom af­rig in sy po­ging om sy Fran­se Ope­kroon te ver­de­dig.

Die Fran­se Ope be­gin Son­dag in Pa­rys.

Die voor­ma­li­ge nr. 1­s­pe­ler in die wê­reld het vroe­ër van­dees­maand sy ban­de ver­breek met sy ja­re lan­ge af­rig­ter, Ma­ri­an Va­j­da, as­ook sy fiks­heids­af­rig­ter, Ge­bhard P­hil G­ritsch, en sy fi­si­o­te­ra­peut, Mil­jan A­ma­no­vic.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.