Gas­plan­ne

Beeld - - Sake -

’n Gas­wy­si­gings­wets­ont­werp sal by die ka­bi­net ter ta­fel ge­lê word om ’n li­sen­si­ë­rings­raam­werk te skep vir gas­in­fra­struk­tuur en so­dat die mi­nis­ter kan be­paal wat­ter in­fra­struk­tuur be­no­dig gaan word. Ku­bayi sê haar gas­pro­gram lyk só: Op kort ter­myn, oor drie tot vyf jaar, sal vloei­ba­re aard­gas deur Ri­chards­baai in K­waZu­luNa­tal in­ge­voer word. Op me­di­um­ter­myn moet meer aard­gas per pyp­lei­ding van Mo­sam­biek in­ge­voer word. Op lang ter­myn, of­te­wel oor 10 tot 15 jaar, moet ska­lie­gas uit die Ka­roo ge­bruik word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.