Skoon brand­stof

Beeld - - Sake -

Die re­ge­ring wou die nu­we stan­daar­de vir skoon brand­stof van 1 Ju­lie van krag hê, maar die uit­da­gings om die i­ni­si­a­tief te fi­nan­sier het dit ge­poot­jie. Re­gu­la­sies sal van­dees­maand ge­pro­mul­geer word om dit uit te stel tot ’n la­te­re da­tum, en daar word ge­werk aan ’n nu­we be­na­de­ring om die on­se­ker­heid oor fi­nan­sie­ring op te klaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.