Tom­my ver­loor ge­veg

Beeld - - Sport - – Su­perS­port

Te­ren­ce Cra­w­ford van die VSA is steeds on­oor­won­ne as ’n bok­ser, maar Tom­my Oost­hui­zen van SuidA­fri­ka is sy on­oor­won­ne sta­tus on­ge­luk­kig kwyt.

Cra­w­ford het sy ju­ni­or wel­ter­ge­wig­ti­tels van die Wê­reld­boks­raad en die Wê­reld­boks­or­ga­ni­sa­sie Sa­ter­dag in New York suk­ses­vol ver­de­dig.

Hy het Fe­lix Di­az van die Do­mi­ni­kaan­se Re­pu­bliek met ’n teg­nie­se uit­klop­hou in die tien­de ron­de ver­slaan.

Oost­hui­zen het Vry­dag in Ham­burg, Duits­land, teen I­gor Mik­hal­kin van Rus­land vir die va­kan­te lig­swaar­ge­wig­ti­tel van die In­ter­na­si­o­na­le boks­or­ga­ni­sa­sie ge­boks.

Twee be­oor­de­laars het Mik­hal­kin met 118­110 laat wen en nog een het ge­dink die Rus het met 118­109 ko­ning ge­kraai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.