Wat vra hy?

Beeld - - Nuus - Foto: REU­TERS

P­res. Do­nald Trump van die VSA sit gis­ter ’n stuk­kie pa­pier met iets daar­op ge­skryf tus­sen ste­ne in die We­ster­se Muur in Je­ru­sa­lem se ou stad. Dié muur is die hei­lig­ste Jood­se plek van aan­bid­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.