2 SA vroue van­dag dalk op E­ve­rest­piek

Beeld - - Nuus - Su­san Cil­liers

Sa­ray K­hu­ma­lo (iets in die 40) kan van­dag die eer­ste swart vrou van A­fri­ka word wat die piek van E­ve­rest in Ne­pal be­reik.

K­hu­ma­lo het Vry­dag van die ba­sis­kamp af ge­klim na kamp 2, waar sy twee aan­de oor­nag het voor­dat sy na kamp 3 is.

Kamp 4 is die laas­te punt waar­van­daan klim­mers ver­trek om die hoog­ste punt, op 8 850 m bo see­vlak, die hoog­ste ter wê­reld, te pro­beer be­reik.

Dit is K­hu­ma­lo se der­de po­ging om E­ve­rest se piek te be­reik.

In 2014 het ’n sneeu­stor­ting haar plan­ne in die wie­le ge­ry en in 2015 is sy by­na dood in die aard­be­wing wat Ne­pal ge­tref het.

K­hu­ma­lo het al drie van die be­ken­de berg­pie­ke ter wê­reld oor­win – die A­con­ca­gua in Ar­gen­ti­nië (6 980 m), Ki­li­man­dja­ro in A­fri­ka (5 896 m) en El­brus in Rus­land (5 642 m).

Met al haar tog­te sa­mel sy geld vir lief­da­dig­heid in en het al bi­bli­o­te­ke vir min­der­be­voor- reg­te kin­ders laat bou.

Die Jo­han­nes­bur­ger is in Zam­bië ge­bo­re en met ’n SuidA­fri­ka­ner ge­troud. Sy het twee seuns en is ’n kli­ën­te­be­stuur- der van MMI Hol­dings.

Wil­mien van der Merwe (35), ’n eks­plo­ra­sie-ge­o­loog van Kum­ba in Post­mas­burg in die Noord-Kaap, wend ook nou haar twee­de po­ging aan om E­ve­rest se piek te be­reik.

Van der Merwe is in 2015 saam met K­hu­ma­lo vas­ge­keer ná die aard­be­wing in Ne­pal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.