‘Hen­ri toon g’n trau­ma in hos­pi­taal’

Beeld - - Nuus - Jana B­rey­ten­bach

Hen­ri van B­re­da het geen te­ken van e­mo­si­o­ne­le trau­ma ge­toon toe ’n dok­ter hom op 27 Ja­nu­a­rie 2015 in die Ver­ge­le­gen Me­di­Cli­nic be­han­del het nie.

Dr. Mi­chel­le van Zyl, wat in die Me­di­Cli­nic se nood­ge­val­leeen­heid ge­werk het, het gis­ter in die hoog­ge­regs­hof in Kaap­stad getuig sy het hom dié aand twee keer be­han­del.

Toe sy hom 20:25 vir die eer­ste keer be­han­del het, het sy ’n steek­wond met twee me­die­se kram­me ge­heg om­dat die wond nie diep ge­noeg vir ste­ke was nie.

Ja­mes Re­a­de-Jahn – sy sus­ter, Mar­li, se voor­ma­li­ge kê­rel – het hom hos­pi­taal toe ge­bring. Van Zyl het getuig Van B­re­da was vrien­de­lik en ont­span­ne en het met die werk­ne­mers ge­praat.

Om­streeks 21:45 het die po­li­sie hom vir ’n on­der­soek na die hos­pi­taal ge­bring.

By sy twee­de be­soek was Van B­re­da “stug en for­meel”, het sy getuig.

Van B­re­da staan weens die moord op sy ou­ers, Mar­tin en Te­re­sa, en sy broer, Ru­di, te­reg, as­ook op aan­klag van po­ging tot moord op Mar­li.

Van B­re­da voer aan ’n in­bre­ker het sy ge­sin met ’n byl ver­moor en hom met ’n mes ge­steek.

Van Zyl het getuig sy het ’n bloed­mon­ster ge­neem vir toet­se. Lui­dens haar ver­slag het hy on­e­mo­si­o­neel voor­ge­kom en sy het drank aan hom ge­ruik. Sy het geen me­di­sy­ne vir hom voor­ge­skryf nie.

In kruis­on­der­vra­ging het adv. Pie­ter Bo­tha, vir Van B­re­da, dit aan Van Zyl ge­stel dat sy kli­ënt ge­trau­ma­ti­seerd was toe hy by sy fa­mi­lie was voor­dat hy hos­pi­taal toe ge­bring is.

Van Zyl het ge­sê sy het eg­ter geen te­ken van trau­ma, ’n brein­be­se­ring of har­sing­skud- ding ge­sien nie.

Bo­tha het haar ge­vra hoe­kom sy dit nie in haar ver­slag ge­skryf het nie. Van Zyl het ge­sê dit was nie no­dig nie. In­dien daar sul­ke te­kens was, sou sy Van B­re­da vir ver­de­re toet­se ver­wys het.

Die ver­hoor duur van­dag voort.

Foto: JACO MARAIS

Hen­ri Van B­re­da en sy pro­ku­reur, Lo­rin­da van Niekerk, daag gis­ter by die hoog­ge­regs­hof in Kaap­stad op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.