Vrou se eks ge­soek na­dat ba­ba ont­voer is

Beeld - - Nuus - Han­ti Ot­to

Die po­li­sie is naar­stig op soek na ’n man wat ’n agt maan­de oue ba­ba uit haar ma se mo­tor ont­voer het.

Kapt. Matthews N­ko­a­di, po­li­sie­woord­voer­der, sê Tu­mi Mo­re (29) en haar 38-ja­ri­ge kê­rel het hul ver­hou­ding on­langs be­ëin­dig.

Woens­dag het sy met die ba­ba, Re­go­pot­soe Mo­re, in haar mo­tor in Sos­han­gu­ve, noord van P­re­to­ria, ge­ry toe ’n wit Mer­ce­des-Benz skie­lik voor haar in­ge- ry en die pad ver­sper het.

“Haar voor­ma­li­ge kê­rel het die Mer­ce­des-Benz be­stuur. Die vrou het pro­beer weg­jaag, maar die man het haar mo­tor­ven­ster met ’n bak­steen ge­breek.”

Hy het haar mo­tor se ag­ter­deur oop­ge­pluk, die mei­sie­tjie uit die ba­bastoel­tjie ge­haal, die doek­sak ge­gryp en weg­ge­jaag.

“Hy het p­re­sies ge­weet wat hy doen,” sê N­ko­a­di.

Die ma het die ont­voe­ring da­de­lik by die po­li­sie aan­ge­meld.

“Die po­li­sie het die ver­dag­te ge­kon­tak en hom pro­beer oor- reed om die kind te­rug te bring.

“Die ba­ba se vei­lig­heid is die be­lang­rik­ste. Daar­om het die po­li­sie die man eers pro­beer oor­reed. Die man het be­lo­we hy sal die kind te­rug­bring, maar het toe met die ba­ba ver­dwyn,” sê N­ko­a­di.

’n Vol­skaal­se soek­tog is se­dert­dien aan die gang.

Re­go­pot­soe Mo­re

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.