Jong men­se is net jong men­se

Beeld - - Kommentaar - Mar­thie Rich­ter, Lynn­wood G­len

Ek stem nie saam met die links en regs s­kor­sing van s­kool­kin­ders en s­tu­den­te nie. Hul­le is tog net jong men­se op pad na vol­was­sen­heid.

Deur hul op­voe­ding te ont­wrig, word hul­le in die steek ge­laat en ’n mens moet nood­wen­dig won­der wat nou en in die toe­koms van hul­le gaan word?

Ek glo aan be­ge­lei­ding eer­der as straf.

’n Mens kan nou­liks ’n op­voe­der ge­noem word as jy jou­self nie soms in die an­der par­ty se po­si­sie kan plaas en uit daar­die hoek na ’n jong mens en sy leef­wê­reld kyk nie.

Neem nou die jong­ste ge­beu­re met die Tuks-ser­rie­kom­pe­ti­sie – dui­de­lik ’n oor­deels­fout aan die kant van ’n paar s­tu­den­te.

En wie van ons kan daar­op roem dat ons nog nooit ’n oor­deels­fout ge­maak het nie?

’n Mens kry die in­druk dat die­ge­ne in be­heer van die op­voe­ding van ons kin­ders en jong men­se ge­van­ge­nes ge­word het van hul eie vre­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.