Al­lis­ter, ver­geet van oor­se­se spe­lers

Beeld - - Kommentaar -

Jan, Na­boom

Daar gaan Al­lis­ter Coet­zee al weer met oor­se­se spe­lers. Leer hy nie hul­le kom net vir ’n lek­ker vet be­taal­dag nie? Dink hy reg­tig hul­le sal hul ly­we op die spel plaas en die ri­si­ko loop om seer te kry en so­doen­de hul werk oor­see te ver­loor?

Ons kan son­der hul­le klaar­kom. Hy kan ons plaas­li­ke Su­per-spe­lers, wat nou top­fiks is, ge­bruik en met hul­le vol­staan. Hy weet wat hy in hul­le het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.