Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

SMS’e kos R1,50

Beeld - - Middelblad -

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of s­kuil­naam word nie oor­weeg nie.

Hier­die om­ver­sko­ning­vra­e­ry is be­lag­lik! Twee der­des van wit men­se het ge­stem dat a­part­heid be­ëin­dig moet word. As ek so kyk hoe din­ge in­me­kaar­stort, moet hier­die twee der­des dalk as­kies sê. – Manie

Dis da­rem jam­mer dat ’n uit­spraak wat uit Bou­wer Bosch se hart kom so bit­sig ver­werp word. – Le­ni

Tuk­kies­plak­ka­te met reg veroordeel. Maar wat van Pie­ter Koen se nu­we lied­jie met die strek­king dat mans soek na “boobs, bou­de en be­ne” en dat mei­sies net geld soek? Dis walg­lik en sek­sis­ties. – An­sie Pot­gie­ter, Kru­gers­dorp

S­kors die man­stu­den­te van Tuks, as­ook die vrou­e­stu­den­te wat hul chau­vi­nis­tie­se ge­drag met be­trek­king tot die vul­gê­re plak­ka­te goed­keur en aan­hits. Dit is skok­kend en ja, ook plat­vloers. So bly my kind stu­deer nie aan daar­die u­ni­ver­si­teit nie. – J.C. S­mit, P­re­to­ria

Hoe­kom dié uit­son­der van die man­stu­den­te by UP? Kru­heid is tog die “nor­maal” van die nu­we Suid­A­fri­ka. Dit lyk vir my soos net nog ’n ras­sis­tie­se hek­se­jag. – Ja­ko Ven­ter, Lin­den

Dankie, Ac­kers! Nou kan ek vol­gen­de Son­dag son­der ’n skul­di­ge ge­we­te tot eer van Hom gaan

vis­vang! – Vry­ge­koop, Po­lo­kwa­ne

Nee, broer, son­de bly son­de. Son­dag­sport is son­de, so ook werk op Son­dag. Chris­tus het juis Sy le­we vir ons af­ge­lê om­dat ons nie die Wet kan na­kom nie. Nou moet ons uit dank­baar­heid le­we, hoort Son­dag in die kerk en moe­nie be­sig wees met ’n af­god aan­bid nie. – Piet B, Pot­ties

Jo­han Ac­ker­mann, ek is baie lief vir my Leeus, maar hou as­se­blief gods­diens daar­uit. – Ri­ba, Flo­ri­da

Haai, Nol­lis. Goeie wed­stryd, man! Ver­loor met min­der as 40 pun­te. Die op­waart­se kur­we be­gin wys! Doen so voort, Co­ach! – FB in C

As ’n fa­na­tie­se Leeu­on­der­steu­ner het ek nooit ge­dink dat die Bul­le in my leef­tyd so swak sal wees nie. Die Leeus het mak­lik 20 pun­te weens fou­te in die twee­de helf­te weg­ge­gooi en wen steeds 51­14, swak! – An­dré

Die Leeus sak uit. Kan ons nie die twee­de helf­te eer­ste speel nie? – Pi­ne

Die Bok­af­rig­ter het nou ’n reu­se­pro­bleem. Wie van die Leeus gaan hy nie kies nie? – Piet van Al­ber­ton

Jo­han, jou Leeu­span­ne­tjie speel die aan­skou­lik­ste rug­by in die reeks. Wys jou wat ’n goeie af­rig­ter aan ’n span kan doen. W­hi­te­ley vir Bok­

kap­tein. – Boe­ta, NW

War­ren W­hi­te­ley is ’n lei­er, hy stel die voor­beeld hoe om te speel, kan si­tu­a­sie op die veld han­teer en speel in ’n wen­span! Du­a­ne Ver­meu­len speel oor­see en is glad nie meer skerp nie! – In­ke, Flo­ri­da

Nee wat, Bul­le, daar sluk jul­le weer ’n wind. Jo­hann van Graan sal ’n twee­de Nol­lis wees. Te on­er­va­re. Ons soek ’n har­de­baard. – Wil­la, Ve­ree­ni­ging

Nee, Bul­le, as­se­blief! Net nie nóg ’n Van Graan by die Bul­le nie! – Piet, Pta

Die Bul­le be­taal nou on­ge­luk­kig duur vir ’n meer­der­heid on­der­ge­mid­del­de spe­lers in sy ge­le­de­re, ver­al die na­el­lo­pers van se­wes­at­le­tiek­rug­by in ’n ge­spe­si­a­li­seer­de 15­man­op­set. – S­tok­ou rug­by­spe­ler, P­re­to­ria

Rug­by se hoog­vat­re­ël word nou ’n klug. Teg­nies goed, maar swak be­oor­deel deur skeids­reg­ters. – Da­nie S­teen­kamp, Pta

Te­leur­ge­stel in ons B­lits­bok­ke. Nee wrag­gies man, was dit nou reg­tig no­dig om jul harde werk in een toer­nooi weg te smyt? – David, Mar­ga­te

Ge­luk, jul­le ou­li­ke se­wes­span. Ons kan nie wag vir die vol­gen­de reeks nie. – S­te­han en sy ou­ma Lo­ly

Gert van der West­hui­zen kla dat toe­skou­ers dis­lo­jaal is. Die u­nie se amp­te­na­ry word be­taal, die spe­lers word (baie) be­taal. Wan­neer ’n spe­ler ’n be­ter aan­bod ont­vang, loop hy, on­ge­ag sy

kon­trak­voor­waar­des. Al­mal be­hal­we die toe­skou­er kry geld. Hy/sy is die e­nig­ste wat be­taal en Gert wil hul­le daar­van be­skul­dig dat hul­le dis­lo­jaal is!? – Piet du T

As jy gaan uit­eet en self toe­sig hou oor jou kin­ders, sal jy nie ’n pro­bleem hê nie. – Hen­nie Ho­ney­comb, Mo­di­mol­le

So­lank ma en pa se lam­me­tjie S­pur se ge­borg­de sko­le­rug­by kan speel, is als reg? – #theo, M/hall

Wat is dit met Bob­by van Jaars­veld? Pro­beer hy sy spie­re wys of het hy net nie respek vir sy me­de­deel­ne­mers en die pu­bliek deur op The

Voi­ce SA ’n T­hemp aan te hê ter­wyl die an­der drie be­oor­de­laars en die deel­ne­mers aand­kle­re aan­het? ’n S­kan­de. – Daan van Be­la­Be­la

Die Bergs is los­han­de die kom­min­ste pro­gram op TV. Wat ’n verleentheid! – Li­za

Dit was ’n voor­reg om ná baie ja­re weer ’n vol­leng­te o­pe­ra in die S­taats­te­a­ter in P­re­to­ria by te woon. Mag daar in die toe­koms weer ge­reeld o­pe­ra by die te­a­ter op­ge­voer word! Lo­ve­li­ne Ma­dumo en kie het die weg ge­baan. – He­le­ne P­re­to­ri­us, Cen­tu­ri­on

Die a­part­heids­re­ge­ring was net so kor­rup, maar as ge­volg van hul kun­dig­heid was dit nie so bla­tant oog­lo­pend nie. – Corrie, M­bom­be­la

Bob­by van Jaars­veld

Nol­lis Marais

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.