Dit gaan nie oor mag nie

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Ve­le gods­diens­ti­ges se “reg­stel­len­de-ak­sie”-pro­gram vir die kerk en die land is ’n GGG- (ge­tal­le, ge­boue, geld) of ’n BBB( bo­dies, buil­dings, bud­get) ge­dre­we oplossing.

Je­sus se beel­de en taal vir sy vol­ge­lin­ge is p­re­sies die teen­oor­ge­stel­de, Hy noem ons klein­tjies, kin­der­tjies, ska­pe, lam­me­tjies, ge­rin­ges, swak­kes . . .

Je­sus het nooit ver­on­der­stel dat ons met die res moet mee­ding oor wie die sterk­ste, die suk­ses­vol­ste of die groot­ste is nie. Vir Hom gaan dit nie oor mags­ver­to­nings nie, maar oor ne­de­rig­heid, soos wat Hy ons leer in Mar­kus 10:42-45. Of het ons ver­geet dat Je­sus nie ge­kom het om ge­dien te word nie, maar om te dien en sy le­we as los­prys vir ons af te lê? Ag­ter is vir Je­sus voor. S­wak­heid is krag. Wan­neer ons reg­tig glo dat ons ska­pe is wat van ons Her­der af­hank­lik is, dan loop ons nie meer rond soos brul­len­de leeus nie. Dan leef ons die al­ter­na­tief uit, nie die gods­diens­ti­ge weer­ga­we van be­staan­de krag­ver­to­nings nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.