Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Je­sus roep hul­le toe na­der en sê vir hul­le: “Jul­le weet dat dit by die na­sies so is dat hul­le so­ge­naam­de re­geer­ders oor hul­le baas­speel en dat hul­le groot man­ne die mag oor hul­le mis­bruik. Maar by jul­le moet dit nie so wees nie. Elk­een wat in jul­le kring groot wil word, moet jul­le die­naar wees; en elk­een on­der jul­le wat die eer­ste wil wees, moet jul­le al­mal se die­naar wees. Die Seun van die mens het ook nie ge­kom om ge­dien te word nie, maar om te dien en sy le­we te gee as los­prys vir baie men­se.” – Mark. 10:42-45

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.