On­nie stuur glo por­no aan leer­ling (13)

Beeld - - Nuus -

Die Wem­mers­hoek­dam, tus­sen die Paarl en Fransch­hoek, is die e­nig­ste van Kaap­stad se ses ver­naam­ste dam­me waar­van die vlak die af­ge­lo­pe week ef­fe ge­styg het. Dit het gis­ter op 36,39% ge­staan ver­ge­le­ke met 36,31% ver­le­de week. ’n Ho­ër­skool­on­der­wy­ser van Dur­ban het gis­ter in die land­dros­hof in Dur­ban ver­skyn na­dat hy na be­we­ring por­no­gra­fie aan ’n 13-ja­ri­ge leer­ling ge­stuur het.

Die on­der­wy­ser (33) van die Be­chet High S­chool in Sy­den­ham is vroe­ër van­dees­maand in heg­te­nis ge­neem. Hy het glo on­van­pas­te SMS’e en naak­fo­to’s van hom aan die mei­sie ge­stuur.

Kol. T­hem­be­ka M­bhe­le, po­li­sie- woord­voer­der, sê die pa van die slag­of­fer het op­ge­merk sy dog­ter tree on­ge­woon op. Hy het toe haar sel­foon be­kyk.

Daar is ont­dek dat hy naak­fo­to’s van hom aan haar ge­stuur het, as­ook bood­skap­pe “om hul in­tie­me ver­hou­ding te be­ves­tig”.

Die pa het ’n saak by die po­li­sie aan­han­gig ge­maak. Die on­der­wy­ser sal mô­re om borg­tog aan­soek doen.

Foto: KAAP­SE STADSRAAD

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.