Wi­an bult spie­re by Fran­se drie­kamp­by­een­koms

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Net meer as ’n week na­dat Wi­an Sul­l­wald 13de ge­ëin­dig het by ’n Wê­reld­reeks­drie­kamp­by­een­koms in Yo­ko­ha­ma, Ja­pan, het hy eer­gis­ter op die po­di­um ge­staan op ’n Fran­se Grand P­rix­by­een­koms in Dun­kirk.

Dié Tuk­kie, wat sy staal in die 750 m­s­wem, 20 km­fiets­ry en 5 km­pad­wed­loop moes wys, het der­de ge­ëin­dig.

“Ek is in my skik. Dis ver­re­weg my bes­te uit­slag in die reeks,” het hy ná die wed­loop ge­sê.

Hy het af­ge­re­ken met Mario Mo­la van S­pan­je, wat die pas aan­gee op die pun­te­lys van die In­ter­na­si­o­na­le D­rie­kamp­u­nie se Wê­reld­reeks.

Do­ri­an Co­ninx van Frank­ryk het die by­een­koms ge­wen in ’n tyd van 53:11, ter­wyl Rap­ha­el Mon­toya, ook van Frank­ryk, met die sil­wer­me­dal­je weg­ge­stap het in 53:18.

Sul­l­wald was net vyf se­kon­des ag­ter Mon­toya.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.