Va­kan­sies te wen in Prys­bo­nan­za

Beeld - - Front Page -

Beeld kik­ker jou win­ter op met ’n kom­pe­ti­sie waar­van die pry­se nie te ver­smaai is nie. Van mô­re tot 22 Ju­nie gee ons 26 droom­va­kan­sies, fees­kaart­jies en R96 000 kon­tant (R4 000 per dag) in ons groot Prys­bo­nan­za weg. Ons steek el­ke dag ’n sleu­tel­woord in die koe­rant weg. SMS die sleu­tel­woord, jou naam en van, as­ook waar jy woon na 35986. El­ke SMS kos R1,50 en die SMS­lyn sluit daag­liks 00:00. Hou Beeld en die koe­rant se Fa­ce­book­blad dop vir meer in­lig­ting en be­pa­lings en voor­waar­des.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.