Co­sa­tu wil nie meer na hom luis­ter nie

Beeld - - Nuus - – News24

Co­sa­tu het pres. Ja­cob Zu­ma be­let om op e­ni­ge van sy ge­leent­he­de te praat.

Die vak­ver­bond se sen­tra­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee het Maan­dag ’n spe­si­a­le ver­ga­de­ring ge­hou na­dat Zu­ma op Wer­kers­dag deur ’n ska­re in Bloem­fon­tein uit­ge­jou is en ver­hin­der is om te praat.

“Die spe­si­a­le ver­ga­de­ring het uit­ein­de­lik be­sluit uit re­spek vir die man­daat van wer­kers en in oor­een­stem­ming met die sen­tra­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee se re­so­lu­sie dat hy (Zu­ma) moet be­dank, is Zu­ma nie meer wel­kom om Co­sa­tu toe te spreek nie,” het B­he­ki Nts­ha­lints­ha­li, Co­sa­tu se hoof­se­kre­ta­ris, gis­ter ge­sê.

Ne­ha­wu, Co­sa­tu se groot­se fi­li­aal, het twee dae voor die Wer­kers­dag­by­een­koms be­sluit Zu­ma be­hoort nie daar toe­ge­laat te word nie.

Nts­ha­lints­ha­li het ge­sê die vak­ver­bond ver­trou en on­der­steun Zu­ma nie meer nie en eis hy dat be­dank.

Co­sa­tu het ge­sê hy sal die be­sluit aan die ANC oor­dra.

Co­sa­tu was deur­slag­ge­wend in Zu­ma se ver­kie­sing as die lei­er van die ANC op die par­ty se ver­kie­sings­kon­gres in Po­lo­kwa­ne in 2007.

Fo­to: MLUNGISI LOUW

S­dumo Dla­mi­ni, pre­si­dent van Co­sa­tu, pres. Ja­cob Zu­ma en dr. Bla­de N­zi­man­de, hoof­se­kre­ta­ris van die SAKP, op Wer­kers­dag in Bloem­fon­tein.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.