Son­van­ger

Beeld - - Nuus - Fo­to: ERICH STAPELBERG

“El­ke week gaan ons as ge­sin op ’n fo­to­gra­fie­se uit­stap­pie en neem die sons­on­der­gang af,” sê Erich Stapelberg, ’n Beeld­le­ser. “Ver­le­de week was dit be­son­ders mooi en ek het merk­waar­di­ge fo­to’s ge­kry.” Dié fo­to is in B­rits, Noord­wes, ge­neem. Wil jy ook jou fo­to in Beeld sien? S­tuur al­le fo­to’s na nuus@beeld.com. Skryf in die on­der­werp­veld: Beeld: My Wê­reld. Fo­to’s moet gro­ter as 1 MB wees en in ’n j­peg­for­maat ge­stuur word. Gee ons ’n kort be­skry­wing van waar die fo­to ge­neem is en wat die sto­rie ag­ter die fo­to is. Ver­skaf ook die fo­to­graaf se vol­le naam en be­son­der­he­de. ’n Kon­tant­prys van R500 gaan maan­de­liks aan die bes­te fo­to toe­ge­ken word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.